Clarens Interiors Guest Apartments
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Clarens Interiors Accommodation bied selfsorgverblyf aan
6 gaste in die pragtige dorpie Clarens. Clarens Interiors is in die hartjie van die dorpie en bied 'n berg-uitsig en privaatheid.
Daar is 2 selfsorg-opsies by Clarens Interiors, naamlik The Loft en The Studio. The Loft is 'n ruim 130 m²-tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping, en The Studio is 'n 75 m²-eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping. Die Loft en die Studio is volledige woonstelle met slaapkamers, badkamers, oopplan-leefareas, kombuise en privaat stoepe met braaigeriewe. Die volle DStv-pakket is beskikbaar. Gratis WiFi is oral beskikbaar.
Veilige parkeerplek word agter die gebou agter 'n elektriese hek gebied. 'n Privaat wandelpaadjie langs die gebou lei gaste na waar hulle wil wees. Die eiendom word deur restaurante en kroeë omring, so gaste is werklik in die hartjie van Clarens.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Jaar gelys 4
Ligging
- Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Clarens Interiors Guest Apartments het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom