Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Interiors Guest Apartments

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 36 resensies vir Clarens Interiors Guest Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marco L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco L
Saam met vriende

Dit was net 'n plesier om by Clarens Interiors Guest Apartments te bly.

Skoon, veilig en mooi verblyf. Anel was baie goed vir ons. Die verblyf is goed geleë en stapafstand van die dorp af. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Otto G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Otto G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging was uitstekend. Anel was baie behulpsaam en vriendelik.

Dit was baie lekker gewees. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons het die woonstel baie geniet. Die uitsig was wonderbaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect! Highly recommendable!

It was the perfect getaway! Stylish interior, yet airy and cosy. Extremely clean and well-equipped. The host went out of her way to make us feel at home. Great location and very safe. Great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mzwandile S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mzwandile S
Saam met vriende

Excellent.

We had a fantastic weekend stay at Clarens Interiors Guest House! The rooms are cosy and beautifully decorated. The location was perfect for exploring the charming town of Clarens. I highly recommend it for a relaxing getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Indrasen M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indrasen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect weekend in Clarens.

The unit is beautifully decorated, with everything you need for a comfortable stay. We loved every minute of our stay and wished it was longer. The location is perfect, and it is such a pleasure to be able to walk to everything in the town. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig. Bitter netjies en luuks. Onverbeterlik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julene V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julene V
Gesin met tieners

Uitstekende ligging.

Ligging is perfek. Baie skoon, netjies, privaat en veilig en die in- en uitteken-proses baie maklik en goed beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andaleen R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andaleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal beslis Clarens Interiors Guest Apartments aanbeveel en self weer daar bespreek wanneer ons weer in Clarens gaan kuier.

Clarens Interiors Guest Apartments is 'n juweel van 'n plek! Die keurige interieur maak dit 'n lus vir die oog! Dis cozy en huislik met soveel styl! Ons het die plek baie geniet! Heerlik geslaap! Verdere voordeel is ook dat loadshedding en wateronderbrekings mens nie by hulle affekteer nie. Baie dankie Jocelyn vir jou puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumi M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tumi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ordinary stay, no options available for tea/coffee given comparative accommodation in Clarens.

Provide alternative tea to Ceylon tea. Rooibos is a South African indigenous product always available as an alternative to Ceylon tea in most establishments of the same standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy K
Saam met vriende

Asemrowend!

Die woonstel was presies soos dit geadverteer is - baie ruim, pragtige dekor en 'n ongelooflike mooi uitsig oor die berge. Ten volle toegerus vir 'n heerlike wegbreek buite die stad waar jy letterlik net jou tas hoef te pak, want alles wat jy nodig het is beskikbaar in die eenheid. Die ligging is perfek en stapafstand van alles af. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leana T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana T
Gesin met klein kinders

Pragtig, skoon en ontspannend!

Beslis die moeite werd om in die pragtige woonstel te bly! Die ligging is perfek en naby aan alles. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Die dekor is pragtig, nie te praat van die pragtige uitsig oor die berge nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilanga G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanga G
Saam met vriende

Great Stay.

Good location, friendly service, lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sylvia F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike selfsorgeenheid. Privaat en rustig.

Die selfsorgeenheid was ruim, skoon, mooi versier en net 'n plesier om in te bly. Alles wat jy nodig het en is lekker privaat. Ons saf definitief weer daar kom kuier. Dankie aan ons vriendelike gasvrouens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guanita F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Guanita F

Baie lekker gerus.

Skoon, netjies en waarde vir geld. Het dit regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay and location.

Perfect full equipped studio with friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Lekker cozy.

Eenheid is gerieflik en cozy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S
Saam met vriende

Love the accommodation and the view from the balcony.

I really loved the accommodation and the friendly host, I will definitely visit and make use of their facilities again. The accommodation was clean and beautiful decorated. Thank you, thank you , thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lin-marie E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin-marie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal hulle beslis aanbeveel.

Die plekkie is werklik netjies en alles wat jy nodig het is daar. Baie goed ingerig en Anel het ons dadelik gehelp. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier het ons tuis gevoel.

Skoon, modern, mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit was pragting, skoon, netjies en veilig. Naby aan alles en gerieflik. Geen tekorte gehad nie en die uitsigte is fantasties. Ons kon lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Hallo Liesel,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.

Ek is bly julle het lekker gebly en die uitsig geniet.

Tot volgende keer.

Clarens Interiors Guest Apartments
Diana H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana H

Excellent hospitality and location.

Beautiful unit, a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Thank you for such a stunning review, and for choosing us as your home away from home Diana.

Clarens Interiors Guest Apartments
Isabella A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella A
Saam met vriende

Pragtige en rustige plek in die natuur.

Goeie wegbreek van stadsgevoel. Clarens Interiors is sentraal geleë. Die eenheid voldoen aan alle vereistes. Ons het heerlik gekuier. Sal weer 'n besoek aflê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Isabella.
Ek is bly julle het die verblyf geniet.

Clarens Interiors Guest Apartments
Karen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gemaklik!

Baie goeie keuse. Baie gerieflik, heerlike bed, mooi en baie aandag aan detail. Sal beslis weer kom en sal ons vriende vir seker aanbeveel. Baie goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Karen. Dit is altyd lekker as iemand die detail raak sien en wil vriende stuur.

Clarens Interiors Guest Apartments
Anneri H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging. baie goed ingerig en vriendelike diens.

Uitstekende verblyfkeuse. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike terugvoer Anneri.
Ons sien uit daarna om julle weer te huisves.
Groete.

Clarens Interiors Guest Apartments
Henro V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henro V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome tye!

Ek verstaan nie hoekom enige iemand op enige ander plek sal gaan wil bly tydens jou oorstop in Clarens nie! Dit was ongeloof lekker, en baie mooi netjies en skoon. Maak seker om net jou eie hout te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Henro.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Clarens Interiors Guest Apartments
Anonieme gas - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi.

Pragtige en netjiese plek. Stapafstand van alle besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike terugvoer Monique.
Hoop om julle een van die dae weer terug te sien.

Clarens Interiors Guest Apartments
Aneliza J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneliza J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, goed toegerus en goed geleë!

Wat 'n pragtige, goed toegeruste en veilige plek. Ons het so lekker gebly en die Studio is beslis meer as waarde vir geld. Die kombuis is goed toegerus, die sitkamer en slaapkamer is ruim en netjies, en die badkamer met lieflike bad en groot stort is ongelooflik. Ons sal beslis weer van Clarens Interiors Accommodation gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Hallo Aneliza
Baie dankie vir jou puik terugvoer.
Ek is baie bly julle het so tuis gevoel.
Hoop om julle gou weer terug te sien.

Clarens Interiors Guest Apartments
Marie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Pragtige plek! Ons het baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Dankie vir jou wonderlike terugvoer Marie.

Clarens Interiors Guest Apartments
Miemie N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemie N
Saam met vriende

Heerlike wegbreek.

The Loft is pragtig gemeubeleer. Die linne hoogstaande gehalte. Alles wat jy nodig het vir selfsorg is in die eenheid. Die ligging is perfek, restaurante en winkels is loopafstand van die eenheid. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing. Little town beautiful

We had a good break people friendly town clean and you felt safe. Being in town was good you could walk to restaurants and shops which was very nice

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plekkie sal graag weer terug gaan.

Baie mooi en netjiese plekkie sal graag weer terug gaan. Baie naby aan als gelee, jy kan jou voertuig stop en te voet orals uitkom en besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graham G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well appointed, central.

Charming accommodation, perfect for our overnight needs, but will be great for a few days' stay. Nice hosts who also run a professional home decor supply and service shop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Thanks Graham,
Was great to meet you.
You are welcome anytime!
Regards,
Anel.

Clarens Interiors Guest Apartments
Roehan M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roehan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net great gewees! Dit is in die middel van als en die plek is prentjiemooi.

Dit is die beste plek waar ons al gebly het in Clarens! Die eienaars is baie behulpsaam en laat mens welkom voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Interiors Guest Apartments se terugvoer

Baie dankie Roehan,
Ons sien uit daarna om julle terug te he!
Groete,
Anel.

Clarens Interiors Guest Apartments
Retha O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, veilig, skoon en netjies. Vriendelike diens en goed georganiseerd.

Sal vir seker weer hier oorslaap op pad plaas toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 279, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c669fc21b3befed33928ad2485ec4a99b406d2b906af8a6cfffce726fd8b420b7cd856eac602f59dd5855c209cefc8dc732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 279 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.516282009414 28.420148093254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem