by Chantilly Resort | LekkeSlaap
+30

Chantilly Resort

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantilly-plaas, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chantilly Resort is aan die Noordkus van KwaZulu-Natal naby Zinkwazi Beach. Chantilly was eers 'n ou woning en was deel van die Victoria-distrik en dis onlangs omskep in 'n oord. Die oord is geleë tussen wonderlike ou bome en golwende suikerriet-heuwels.

Chantilly Resort bied 6 luukse selfsorg-chalets. Elke chalet is ontwerp om die buitelug en natuur te geniet. Elke chalet het lugversorging en is onafhanklik en privaat. Gaste kan op die privaat dek ontspan en die pragtige omgewing waardeer.

Daar is verder ook 'n TV-kamer, 'n swembad en 'n kroeg vir gaste se gebruik. Chantilly is ook perfek vir klein troues en konferensies.

Chantilly Resort is sowat 80 km van Durban af, net 5 km vanaf die strand en naby 'n verskeidenheid geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Chantilly Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Chantilly-plaas, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chantilly Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantilly-plaas, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76ba3eedc40bfdcb09fc58c6dad1125835e9e93a179bb5a3b1608e4a89c10e80212fea3866572143c4250928c6179c5e0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Chantilly Farm Darnall 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.275089383684 31.380422534725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem