Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chantilly Resort

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Chantilly Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ingrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies.

Ek en my man het 'n wegbreek geniet by Chantilly Resort sonder die kinders. Die eenheid was netjies en skoon en die personeel vriendelik en behulpsaam. Ons is ons privaatheid gegun en het ons verblyf terdeë geniet. Sal Chantilly Resort enige dag aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chantilly Resort se terugvoer

Good day,
Thank you for your lovely comments, we are very pleased to hear that you enjoyed your stay at Chantilly Resort.
We would love to welcome you back soon.
Warm regards,
Lynn Rosati
Chantilly Resort

Chantilly Resort
Derick C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Derick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die besoek was uiters goor. Ons was op wittebrood en het besluit op 'n "roadtrip", al ons ander bestemmings was ongelooflik, maar Chantilly was 'n gemors. Met ons aankoms het die klokkie by die hek net aanhoudend gelui sonder enige reaksie. My man het later gebel, daar was vir hom gesê dat iemand die hek sou oopmaak wat toe ook nooit gebeur het nie. Hy moes 'n tweede keer bel en na nog 'n verdere wag is die hek toe uiteindelik oopgemaak. Die parkering is baie ver van die blyplek af en ons moes tot vervelens toe loop om die bagasie afgelaai te kry net om alles weer die volgende oggend tot vervelens toe terug te dra. By die chalet self was daar talle probleme, die eerste een was dat ons onverwags ingelig was dat daar 'n R50 fooi is per item wat sou breek, die braaier se roosterrak was so geroes dat ons dit nie behoorlik kon gebruik om te braai nie en die bad/stort/kraan-water het vir ewig gevat om net in te tap. Teenstrydig hiermee het die toilet se water aanhoudend geloop en selfs nadat ons talle kere gebel het, is dit nie herstel nie. Die stort is van so 'n aard dat die water net ongenadiglik warm is of glad nie warm nie, daar is nie 'n tussen-in nie. Die volgende oggend het een van die werkers van die oord ons sommer voor die chalet ingewag in pajamas om ons uit te boek. Dit was inderdaad goor!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chantilly Resort se terugvoer

Thank you for your feedback. We are under new management and will use this review to improve and grow as a company.

Chantilly Resort
Ruan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan D
Besigheidsreis

Gerieflik, hulpvaardig as jy iets soek dan help die personeel, netjies en alles werk.

Die personeel baie vriendelik en verleen hulp enige tyd, sal enige iemend aanbeveel om 'n draai daar te maak. Het dit regtig geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chantilly Resort se terugvoer

Thank you for the feedback. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We hope to see you here again in the near future.

Chantilly Resort
Mariette V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Eenheid is baie netjies, luuks. Selfs meer as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Lieflike plek, pragtige tuine en goed ontwerp en goed instandgehou.

Pragtige omgewing, goed geleë naby lughawe en pragtige Zinkwazi-strand. Uiters geskik vir 'n naweek wegbreek en ontspan sonder die kinders.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan B
Saam met vriende

Baie pragtig.

Baie rustige plek sal weer gaan bly daar.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yagan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yagan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly staff! Peaceful getaway.

Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just perfect.

Beautiful gardens, lovely chalets, loved the outdoor showers and patio area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil, special hide-away for a romantic break that recommends absolute privacy, warm hospitality and generous fresh breakfasts.

Management and staff are friendly and helpful, ready to assist. Its a gorgeous setting for an intimate wedding. We enjoyed well presented fresh breakfasts on a large veranda nestled in well cared for indigenous gardens. Occasionally, the peacock with his peahens and monkeys would entertain us. Zinkwazi swimming beach is just 6 km away. We enjoyed the privacy as well as the well designed space, tasteful furnishings and self catering necessities in our chalet. A great venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-anne F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie, en ook privaat.

Baie mooi plek vir 'n wittebrood.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kennedy M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kennedy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service.

We had a very warm reception from Chervon and Greg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
JG H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JG H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was lekker dat ons honde ook welkom was!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nomvelo K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nomvelo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax.

Rooms were clean and beautiful. Enjoyed our stay. Great place to relax, away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n plek!

Die netjiesste plek in 'n lang tyd. Die diens was uit die boonste rakke! Die kos wat hulle bedien sal 'n paar restaurante laat skaam kry. Skoon linne, skoon handdoeke! Die kamers se uitleg en privaatheid sien jy nie elke dag nie! Ek en Tersia gaan weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven W - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steven W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en rustig. Baie netjies. Batterye gelaai!

Uitstekende vakansie-akkommodasie wat uiters netjies en goed toegerus is. Luuks maar na aan die natuur. Die etes, en veral die ontbyt, baie lekker! Baie gasvrye personeel wat altyd vriendelik was en uit hulle pad gegaan het om ons tevrede te hou. Baie dankie julle. Sal sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L
Gesin met klein kinders

Rustig en luuks geleë tussen pragtige plantegroei.

Pragtige luukse chalets met air-con, ingeboude braai, 'n buitestort en jou eie boma. Die chalets is geleë tussen pragtige plantegroei wat baie skaduwee bied op die hout "deck". Die voëlgeluide is vreeslik mooi en soms kom kuier die apies. Die 3 poue het elke oggend kom groet en rondom ons chalet rustig beweeg. Die chalet se klerekas is baie klein - dit is 'n staan hangkas, wat dit bietjie moeilik maak om spasie te vind vir al jou klere as jy meer as 3 aande daar bly. Die yskas is ook baie klein (dis 'n bar fridge) so mens kan nie te veel kos op een slag stoor nie. Maar Greg (opsigter) was baie behulpsaam en het ons vleis in die kombuis se vriekas gevries. Die ontbyt is heerlik en mens kan elke oggend kies wat jy wil eet. Dit is baie veilig en ons seuntjie kon orals alleen fietsry op die gronde. Die swembad is pragtig geleë in die tuine onder groot bome. Die resort is net 5 km buite Zinkwasi wat dit baie maklik maak om see en strand toe gaan elke dag. Zinkwasi is n asemrowende strand en lagoon. Ek sou eerder voorstel dat dit 'n plek is vir couples of mense met een klein kind (5 jaar en onder), want die chalet raak bietjie beknop vir 3 mense. 'n Groot bonus vir diereliefhebbers is dat dit pet friendly is (klein hondjies) wat altyd 'n bonus is vir die wat lief is vir hul hondjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronny B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek.

Uitstekende plek, bietjie ver van die strand maar die beste plek vir rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexa G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Chantilly Resort sal ek definitief aanbeveel. Dis die ideale plek vir jou en jou maat om tyd alleen te spandeer. Die plek is absoluut asemrowend. My hoogtepunt is die buite-stort en Jacuzzi-bad. Die personeel en eienaar is baie vriendelik en dit voel asof jy deel van n familie is. Hulle gaan uit hulle pad uit om dit gemaklik te maak. En doen baie klein ekstra dingetjies wat nie nodig is nie, en nie deel van die pakket is nie. Dit is naby die strand en geleë op 'n baie stil en privaat plek. Regtig net die beste plek om te vergeet van als en die wonderskoon natuur te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chantilly-plaas, Darnall, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76ba3eedc40bfdcb09fc58c6dad1125835e9e93a179bb5a3b1608e4a89c10e80212fea3866572143c4250928c6179c5e0ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
19 5 1 5 Chantilly Farm Darnall 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.275089383684 31.380422534725