Chalky's
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar met 'n stoel en TV teen die muur. Daar is ook ’n yskassie (sonder ’n vries gedeelte) en ’n mikrogolfoond. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek. Hierdie kamer het nie braai- of kombuisgeriewe nie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die geiser gebruik sonkrag vir warm water so hou asb. die storte kort om te verseker dat almal warm water kry.
Moet asb. nie die hooflig of badkamerlig aan los wanneer jy die eenheid verlaat nie. Dit sal die waaier onnodig laat loop. Gaste is welkom om die bedlampie of stoeplig aan te los.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, ’n yskassie, mikrogolfoond, lessenaar met 'n stoel en ’n TV teen die muur. Die kamer lei na 'n stoep met buitesitplek. Die eenheid bied ook n onder dak braai en buite wasbak aan.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die geiser gebruik sonkrag vir warm water so hou asb. die storte kort om te verseker dat almal warm water kry.
Moet asb. nie die hooflig of badkamerlig aan los wanneer jy die eenheid verlaat nie. Dit sal die waaier onnodig laat loop. Gaste is welkom om die bedlampie of stoeplig aan te los.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Felicia-singel 44, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18