Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Larola Terraces

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Jane & Martin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 227

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 69 resensies vir Larola Terraces
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rowen V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rowen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenheid, goed toegerus en vriendelike eienaar.

Baie lekker gekuier en gebly in die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens is 'n pragtige plek.

Ons het in sirkels gery om Cranford Chalets te soek en met die hulp van 'n vriendelike dame uit te vind dat die naam verander her na Larola Chalets. Daar sal 'n regstelling gedoen moet word op die internet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Larola Terraces se terugvoer

Dear Cornelia. Thank you for booking with us and staying at number 38, and we are so glad that you enjoyed your time in Clarens - we are very blessed to live in such a beautiful part of SA, and love sharing it with our visitors.
Note is taken of your suggestion to change the name of our unit, but I would like to point out the following for anyone who might read this review. We always send out messages to guests with a location pin of where to collect the keys and where the unit is located - these are easy to follow, and then the guests have direct contact with me. Your booking confirmation came through very late, after numerous extentions, and you had not yet read any of the messages I had sent you minutes before. From what I could gather when you called me, you were already at the unit . It was just unfortunate, that in the haste of a last minute booking, you missed all of the information that was sent to you, which would have averted you "running around in circles", and you would have had my number to call me again for assistance, which I gladly would have given.
That said, I so glad that we have friendly locals who were able to point you in the right direction, and that you enjoyed your stay. We look forward to seeing you back in Clarens some time in the future. Best wishes Jane

Larola Terraces
Luzaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan C
Saam met vriende

Fantastiese ligging en pragtige verblyf.

Wat 'n wonderlike ondervinding. Sal vir seker weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samuel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samuel S
Gesin met klein kinders

Just what I asked for.

It was just okay for what we required for those two days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and cosy.

Our chalet was nice and cosy and warm. All was what we expected really enjoyed our stay and would recommend Cranford Chalets to anybody, although it is out of town but we did not really mind the drive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine M
Gesin met klein kinders

A lovely comfortable stay, this unit is geared for the cold weather, and very neat and tidy.

We had a great stay and this was most definitely value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalinda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Staatmaker verblyf. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not nice.

Could not enjoy picturesque view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n interessante dorpie. Was baie rustig.

Ons het net daar geslaap en ontbyt geëet. Genoeg restaurante. Die restaurante is bietjie duur vir die gemiddelde salaristrekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gina C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

So cozy and very well equipped, everything necessary for a great get away. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophy T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sophy T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very pleasant stay.

Accommodation is safe and clean. Not far from the city centre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dienie (gloudina) K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienie (gloudina) K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Die eenheid was baie netjies en baie smaakvol! 100% toegerus met wat belangrik is om jou verblyf vir jou aangenaam te maak. Die feit dat daar geen addisionele kostes was nie, was ook net 'n plesier. Ek kan dit met liefde aanbeveel! Die agent was ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cranford Chalets is the perfect accommodation. Clean, Cosy and Affordable.

Great Accommodation! Loved every second of our stay at Cranford Chalets. I can recommend it to anybody. Hope to be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelna F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en bekostigbare verblyf vir 'n ontspanne naweek weg.

Baie netjiese en bekostigbare verblyf vir 'n ontspanne naweek weg. Verblyf is baie mooi skoon en ingerig met als wat nodig is vir 'n naweekwegbreek. Jane is baie vriendelik en behulpsaam en het ons kuier baie aangenaam gemaak. Sal Cranford Chalets aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na netjiese, bekostigbare verblyf vir 'n wegbreekkans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige atmosfeer en baie besienswaardighede.

Die akkommodasie was puik en baie lekker. Die dorpie was ook rustig oor die fees seisoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, skoon en netjies. Gerieflik genoeg vir 'n lang naweek se oorbly.

Ek was net spyt dat die DSTV nie gewerk het nie. Ons is nie groot TV kykers nie, maar dit was so koud in die aand dat ons nie lank by die kuierplekke gesit het nie, en sou lekker gewees het om net bietjie TV te kon kyk. Verder was alles heerlik, skoon, netjies en goed ingerig! Ons het lekker gebly en sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheena D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheena D
Gesin met klein kinders

All you need for a short and active Clarens stay.

38 Cranford Chalets was well equipped and all we needed for a comfortable stay. The unit is quaint and cosy and the children loved the little loft bedrooms! It works well for an active/outdoorsy breakaway where you won’t need to spend too much time at the chalet - it is a small (although well laid out) unit where cabin fever can set in quickly with young kids. Our children were fine with the staircase/ladder up to their loft bedrooms but it may be a problem for kids younger than 5. Jane is a great, easy-going host who accommodated our late arrival and made herself available should there have been any needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall value for money.

Thank you to our very friendly host, Jane. Well equipped, but need a casserole for braai. However the courtyard needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vivian D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vivian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect getaway.

Thank you for the great weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en goed geleë eenheid. Bied 'n stil en rustige atmosfeer.

Baie lekker blyplek vir tot vier volwassenes. Maklik om te bereik. Rustige omgewing na 'n rondloop dag in die dorp. Die braaigeriewe soos kole grafie, roosterborsel en die belangrikste, 'n vleisbak vir buite gebruik. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae van rus en vrede. Sal Cranford beslis weer ooorweeg vir verblyf in Clarence.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize-mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik tuis gevoel.

Was 'n heerlike besoek met veilige akkommodasie. Sou wel volpunte gegee het as daar ten minste koffie en suiker gewees het vir die eerste beker. Ook geen pan om 'n eier in te bak nie. Slegs in pot, die ander 1 was aangebrand. Plek was skoon en netjies en sal vir seker weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die chalet was baie netjies en skoon, en ons het dadelik tuis gevoel.

Die bestuurderes van ons chalet was baie hulpvaardig en bedagsaam. Sy het ons aanwysings gegee hoe om daar uit te kom en sy het vir ons verduidelik wat ons van die chalet kan verwag. Daar gekom, het ons dadelik ontspan en ons was verbaas oor die ruimte van die chalet. Agter in die tuintjie kon ons lekker braai al was die weer onplesierig. Die chalet het al die noodsaaklikhede bevat - selfs die waarvan 'n mens vergeet as mens met vakansie gaan: eetgerei, borde, 'n stofie, bakke, 'n yskas en selfs ekstra komberse vir die koue aande. Ek sal hierdie chalet definitief aan ander aanbeveel. Dankie aan Jane wat seker gemaak het ons was veilig en gelukkig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie netjies.

Ons het ons verblyf by Cranford terdeë geniet. Goed ingerig en so, so netjies. Ons sal vir seker weer van LekkeSlaap en Cranford gebruik maak. Baie professionele diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and comfortable but not in the best part of Clarens.

The unit has everything one needs and is close enough to everything, but you are not in the heart of Clarens and still need to drive to town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie om the bly, met oulike afgesonderde braai-area. Skoon, netjies, met meer as genoeg akkommodasie.

Wat krap met Cranston is die uiters swak kommunikaise met aankoms. Eerstens is daar geen naambord, ens. wat die plek aandui nie. Die banier voor dui "Laundry" aan? Op die GPS /Maps Apps word dit aangedui as Highlands Hotel of so iets (Permanently Closed) Die straatadres van 710 is misleidend aangesien die straatnommers nie oorenstem met die uiteindelike adres nie. Daar was niemand om die sleutels te oorhandig nie en na 'n groot gesukkel moet jy 2 km na 'n restaurant ry om die sleutels te gaan afhaal. Dan, al die eenhede behalwe No 15, waar ons was, kan met 'n kredietkaart betaal word, kontant of EFT moet gedoen word. Tog kon deposito met kredietkaart betaal word? Iets maak nie sin nie en dit het ons aanvanklike indruk van Cranford negatief beïnvloed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As daar 6 sterre was om te gee, dan het ek.

Dit voel soos huis. Ons kon ontspan in die ruim chalet. En daar is letterlik alles wat ons nodig gehad het. Die ondervloerse verhitting was perfek vir wintertyd. Dankie vir 'n ongelooflike vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre En Riana V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre En Riana V
Saam met vriende

Heerlik rustig en als wat nodig was! 'n Mens kan gaan stap in die omgewing of net daar rondloop in Clarens in die strate.

'n Mens kan gaan stap in die omgewing of net daar rondloop in Clarens in die strate en winkeltjies. Self besoeke in die omgewing gedoen, wat gereël kan word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, enjoyed every second, didn't feel unsafe, place is very private. Will make use of them again.

House is very well equipped with almost everything, seeing that it was a self catering unit we almost brought our entire kitchen with, only to arrive and find everything you will possibly need in the cupboard, was very impressed with this. Friendly guards guarding the units and the cars. From the layout of the chalets to the decor it was way above my expectations and I was very impressed. Time well spent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend, het elke sekonde geniet, nooit onveilig gevoel nie, plek is baie privaat. Sal weer van hulle gebruik maak.

Die huis is baie goed toegerus met amper alles, siende dat dit 'n selfsorg-eenheid was het ons omtrent ons hele kombuis saamgeneem, net om daar aan te kom en agter te kom dat alles wat jy moontlik nodig kan kry in die kaste is. Ons was baie beïndruk daarmee. Vriendelike wagte wat die eenhede en motors oppas. Die uitleg van die chalets en dekor was ver bo my verwagtinge en ek was baie beïndruk. Ons het 'n goeie tyd gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa F
Gesin met klein kinders

Heerlik, gerieflik en stil, als wat jy benodig is in die chalet, skoon en netjies, pragtige dekor!

Baie dankie, Jane. Ons het heerlik gebly! My dogtertjie het veral van die oulike "Heidi-venstertjies" bo haar bed gehou waarvandaan sy die berge kon sien! Heerlik ingerig en ons het als gehad wat ons benodig het. Als was skoon en netjies by ons aankoms en pragtig ingerig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robby T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robby T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en netjiese verblyf en alles wat jy nodig het is in die chalet te vinde. Geen ekstras nodig om ingepak te word nie.

Aan die begin van ons verblyf was ek ietwat bekommerd oor die afdak parkeerplek en die sekuriteit wat daarmee gepaard gaan. Gou het ons besef dat ons verblyf sorgvry sou verloop met 'n 24 uur-wag om die geboue en die versekering van Jane en Martin dat daar nog nie 'n probleem was met diefstalle nie. Wat 'n pragtige uitsig op die omliggende berge met sonsopkoms. 'n Werklike gevoel van kalmte het ons omring in Clarens en dis so stil in die omgewing. My vrou en ek het heerlik uitgerus met die 3 nagte verblyf en natuurlik Clarens probeer leeg koop. Ek beveel Cranford Chalets met grootste graagte aan. Dankie aan Lekkeslaap vir spoedige reaksie om verblyf te kry op kort kennisgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P
Gesin met klein kinders

Gemaklik.

Ek stel voor dat die chalets en parkeerterrein met palissade en 'n hek toegemaak word om die karre veiliger te hou in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, netjies.

Die ervaring om Clarens te gebuik vir oornagverblyf was vir ons 'n wenner. Die gasvryheid was te kry net waar jy kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irmarie B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Irmarie B
Gesin met klein kinders

Ek was nie in my noppies nie.

Ek was regtig glad nie in my noppies met die blyplek nie. Die interieur was oud-modies. Daar was spinnerakke agter my bed en 'n tissue tussen beddegoed. Die ligging is ook nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and comfortable stay.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wentzel D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wentzel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Kan knap wees indien kinders saam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L
Saam met vriende

Dit was wonderlik, rustig en gerieflik.

Ek het dit baie geniet op Clarens. Die mense is baie beleefd en beskaaf en ook vriendelik. Martin en Jane was baie behulpsaam en vriendelik. Alles in die chalet was pragtig en gerieflik. Alles in Clarens en by Cranford chalets is so rustig en vreedsaam veral as jy uit Johannesburg kom! Ek sal definitief weer in Clarens vakansie hou en weer by Cranford Chalets bespreek. Goeie waarde vir jou geld. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
S M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S M

Baie lekker!

My pa en sy verloofde het gesê dit was baie lekker. Ons het dit vir hom gegee vir sy 70ste verjaarsdaggeskenk. Hulle sê die plekkie was baie mooi binne en dit was baie stil, dus het hulle baie daarvan gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wat 'n besonderse goed ingerigte selfsorg eenheid is nr 38. Ons tydjie hier was te kort maar ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V

Pragtige goed toegeruste chalets in 'n pragtige omgewing.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenhede is goed geleë. Die eenheid is net groot genoeg gewees om in ons behoeftes te voldoen.

Kan aanbeveel. As jy meer nodig het wil jy luuks vakansie gaan hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief die moeite werd.

Mooiste plekkie in die mooiste deel van ons land, Clarens. Baie dankie, Jane, vir jou gasvryheid. Ons sal definitief weer kom kuier en weer geruik maak van julle plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P
Gesin met tieners

Dit was netjies, skoon en bietjie uit die middedorp wat baie lekker was. Rustig en stil. Seker 2 min se ry tot middedorp.

Daar is 'n apteek op die dorp met 'n baie vriendelike en behulpsame vroue apteker wat Saterdagmiddag en Sondag oop was. Die Sondagoggendkerkdiens om 6:15 was die hoogtepunt oor die Paasnaweek. Ons het tuis gevoel tussen al die vriendelike mense en tee en paasbolletjies na die diens geniet. Baie dankie aan al Clarens se mense wat dit spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie oulike plek. Neem net jou eie koffie en melk saam. Yskas baie stil. Daar is 'n braaier ook; vat net hout saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lewis V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lewis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en rustig.

Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon P
Gesin met tieners

Baie netjies, maar dis baie klein en beknop.

Dis 'n kompleks met klomp huisies. Die foto het die indruk geskep dat 'n mens meer in die oopte te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joyce P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joyce P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was werklik beïndruk met Cranford Chalets.

Dit was netjies en skoon en selfs die handdoeke en beddegoed het vars geruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine P - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige naweek - net wat ons gesoek het.

Ons het vir 'n stil rustige plekkie gesoek vir ons 29ste huweliksherdenking en die chalet het alle verwagtinge oorskry. Ons sal die chalet definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Ideaal vir 'n volwasse paartjie met of sonder kinders. Die bedjies op die boonste vlak is ideaal vir kinders en net volwassenes wat nie omgee om te klim en met 'n klein spasie bokant hul koppe te slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Japie K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie K
Gesin met tieners

Goed ingerig, ruimte, voorsorg vir koue en warm dae. Baie gemaklik.

Net twee dinge wat ek wil uitwys, dit gebeur by meeste plekke. Ons het gemaklik gebly, lekker naby aan die dorpie. Uitsig is wonderlik. Ons sal weer teruggaan. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle M - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing :)

It was a wonderful and relaxing weekend. Would definitely go back there!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vickus P - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus P
Gesin met tieners

Pleasant!

Baie oulike plek. Puik dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barrett S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Barrett S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld. Baie, baie netjies met alles wat jy nodig het.

Sal dit aanbeveel vir enige paartjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place

Lovely place and very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies - a home away from home.

Uitstekend. Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was baie mooi skoon en netjies en toegerus. Baie detail en moeite is gedoen om die plekkie mooi te maak. Ek sou net dalk voorstel dat hulle M-Net kry, maar dit was nie regtig 'n ernstige kwessie nie. Dankie - dit was heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawn C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Really enjoyed our stay

We were nervous when we got there, not knowing what to expect. What a surprise! The neatness, inside and out. Thank you! Would definitelyrecommend to all. Will be back. Looking into buying a unit here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to Town

Except for the rain everything was spot during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita J - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very pleasant stay and will definitely go back again.

We felt completely safe and comfortable. The chalet was equipped with much more than we expected. It was neat as a pin and having our own private braai area was an added bonus. It is also very close to everywhere we wanted to visit, so we did not need to spend too much time getting from one place to the other.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis P - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Flippen lekker. Ek gaan definitief weer soontoe!

Beslis waarde vir geld. Netjies en snoesig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhyno K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyno K
Saam met vriende

Very nice and relaxed stay.

A great place in Clarens, relaxing, good amenities, very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal aanvaarbaar - goeie waarde vir geld en goed genoeg ingerig.

Hierdie fasiliteit was goeie waarde vir geld en heeltemal aanvaarbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gesellige verblyf.

Baie mooi en netjiese chalets! Ons sal net graag meer persoonlike diens wil hê en DStv sal nogal 'n groot aanbeveling wees! (My man het die Cheetah-wedstryd gemis wat natuurlik 'n tragedie was!)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize E - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek in pragtige huisie

Chalet 15 Cranford is 'n pragtig gemeubileerde huise teen 'n baie goeie prys. Ek kon nie my oe glo toe ons daar aankom en sien hoe mooi dit is en hoeveel moeite die eienaar gedoen het vir die goeie prys wat ons betaal het nie. Dit is sleg catering maar daar was koffie, tee, suiker en beskuit vir ons gelos. Die bed het 'n elektriese kombers op en verwarmer teen die muur. Dis baie cosy, heerlik vir 'n goedkoop naweek weg in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huislike atmosfeer in 'n stil woonbuurt met alles wat jy verlang om 'n aangename tydjie

Cranford 15 was reg met ons aankoms. Die verrassende dekorasies het 'n huislike atmosfeer geskep en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die omgewing is stil maar tog naby die aktiwiteite van Clarens. Die sekuriteitswagte in en om die kompleks was gerusstellend. Wat 'n genotvolle tydjie in Clarens terwyl ons eenvoudig lekker gebly het in Cranford 15! Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Baie mooi area en uitstende gas vryheid ontvang. Skoon en wel gelee met asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gesellig, kompak en goed toegerus.

Baie aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met vriende

Baie Lekker gebly, dankie.

Baie skoon - netjies en pragtig binne. Het baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francis V - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay will book again

The chalet was so nice and clean that we couldn't find anything wrong. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus B - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Dankie dit was wonderluk.Ons het die regte naweek gekies want dit was lekker koud. Weereensd baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 15 Cranford Inn Hotel, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0NTcwYzg0LThjYTUtNDI3Yy04ZTcxLTlmNWYxN2UyNGRkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Unit 15 Cranford Inn Hotel Larola Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.51847777651 28.428293466568
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem