Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chadré Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charmaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Chadré Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Caren S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caren S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig en alles wat moes werk, het gewerk!

Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Wat dalk vir ander gaste 'n uitdaging mag wees, is die feit dat daar nie 'n TV is nie. Vir ons het dit egter nie gepla nie, aangesien ek en my man kwaliteit tyd kon spandeer deur lekker te gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir ons gemaklik te maak.

Uitstekende diens. Puik ontvangs. Sal net hier oornag as ons weer deur Bloemfontein ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chadré Guest House se terugvoer

Liewe Chantelle
Baie dankie! Was vir my ‘n plesier om julle hier te hê.

Chadré Guest House
Dv H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dv H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Skoon, netjies, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: W E G Louwstraat 12, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b049f8b59779fab48fa25919ef19d264a5bb09ee79f58f51c4056f8134c639707971ed2eda9f1cc09544087e64f8c3a5e13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 12 W E G Louw Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.089918274169 26.154099803041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem