Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casita Grato

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Igna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Maande gelys 10

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Casita Grato
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Linette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette S
Gesin met tieners

Heerlik gerus in gemaklike beddens. Heerlike koffie en beskuit as jy opstaan.

Baie netjiese blyplek met alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Vriendelike ontvangs van die gasvrou het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elroy E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Baie lekker en rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, ligging en omgee vir gaste is ongelooflik.

Pragtige selfsorg-eenheid. Smaakvol en 'n plesier om daar te bly. Gasvrou is ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joubert R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R
Gesin met tieners

10 uit 10 vir die verblyf by Casita Grato - 'n fees vir die oog.

Ons gasvrou het ons met ope arms verwelkom en ons het soos familie gevoel. Sy het uit haar pad gegaan om ons te voorsien van die onmoontlikste artikels, sewe uur in die aand (bubblewrap en duct tape). Dit was heerlik om hier te oornag - die dekor en spesiale "touches" het nie ongesiens verbygegaan nie, veral nie die tuisgebakte beskuit die volgende oggend nie. Voorwaar 'n 10 uit 10 vir hierdie selfsorg-eenheid - dis keurig en stylvol - 'n plesier om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Saam met vriende

Baie netjies.

Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, safe and comfortable. The host is very kind and caring. Communication was excellent.

Thank you so much for a great stay at Casita Grato. The accommodation is well laid out and decorated very tastefully. The environment and neighbourhood are quiet and safe. We appreciated the small bottles of water, sparkling water, cold milk in the fridge, as well as ample tea and coffee supplies. Thank you too for the delicious rusks and offering to replenish them after two days, much appreciated. The king size bed was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kane P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kane P
Gesin met tieners

Great value for money.

What a wonderful place and host and great value for money. Everything was immaculate and the host really went the extra mile for us. We won't be looking at any other accommodation in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lottie C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lottie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, keurig en ideaal vir kort verblyf in Bloemfontein.

Baie aangenaam en vriendelike ontvangs. Baie keurige verblyf, goed ingerig en rolstoelvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie vriendelik en mens voel baie welkom. Ons was baie gelukkig en sal weer kom as ons in die rigting kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel D
Enkelreisiger

Beautiful cottage.

Great service, great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvira G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira G
Gesin met klein kinders

Awesome.

We felt safe and welcome. The guesthouse is very neat and modern. The guesthouse is very spacious, it felt like home. Igna was very friendly and very accommodating. We had a very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met tieners

Baie bevredigende ervaring!

Goeie kommunikasie vooraf. Gasvrye ontvangs deur vriendelike eienares. Sy het regtig die tweede myl geloop: yspakkie in vrieskas, beskuit en koffie en hul eie toeklapbraairooster vir ons geleen. Billike prys. Silwerskoon eenheid met hoë kwaliteit beddegoed. Uiters geskik vir 'n gesin. Heerlik gebly. Ons kan die gastehuis regtig met groot vrymoedigheid aanbeveel! Gaan definitief weer hier tuisgaan. Dankie weereens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corli B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corli B
Saam met vriende

Wonderlike ervaring. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Casita grato het al ons verwagtinge oortref. 'n Regte "hidden gem" in Bloemfontein. Dit is netjies, veilig, privaat en om alles te kroon, baie ruim. Tydens load shedding het ons nogsteeds ligte in ons plek gehad. Dit is baie naby aan inkopiesentrums en restaurante, dus perfek geleë. Ons het baie vriendelike diens ontvang deurlopend die tyd wat ons daar gebly het en die plek is met alle toerusting toegerus. Elke sent die moeite werd. Sal dit vir enige persoon aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

2 Aande se verblyf vir gesin van 4.

Baie netjiese gastehuis, splinternuut. Sal die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K
Gesin met tieners

Oornagverblyf

Baie oulike oornagverblyf. Spasie is baie goed benut. Goeie beddens, meer as genoeg kombuistoebehore. Lekker warm geslaap. Kommunikasie was uitstekend. Kan Casito Grato definitief aanbeveel as oornagverblyf. Dankie baie, Igna.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Besigheidsreis

Owner was very friendly and place was very tidy.

Casita Grato was very comfortable, it felt like a home away from home. I loved that everything was clearly chosen carefully to furnish the place. It is situated in a great area, clean, safe and quiet. The owner was so friendly and the check-in process was very easy. The accommodation is beautiful and comfortable. The fast Wi-Fi helped with the work and remote meetings I had scheduled during my stay. Thank you once again for the wonderful stay. I will definitely be staying again and recommend the establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tommy Border-straat 16, Universitas Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedf0c5655f956a93dc95a8da2c1d0f747a0336d67ff6d48ac42dc4983547c94924e689c8ca14cd9a796142785a9a5480fbd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 16 Tommy Border Street Universitas Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.10923126563 26.166635016268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem