Casa Uvongo 204
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lillicrona Boulevard 6, Casa Uvongo 204, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Uvongo 204 is 'n lieflike strandfrontwoonstel in Uvongo en bied gerieflike selfsorgverblyf wat stapafstand vanaf die strand is. Hierdie woonstel is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die gaste van hierdie slaapkamer maak van die gastebadkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak gebruik. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Dit lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek en braaigeriewe.
Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Gaste kan 'n pragtige uitsig oor die see geniet. Hierdie woonstel is ook naby verskeie aktiwiteite, soos swem, branderplankry, perdry, haaihokduik, visvang en nog veel meer.
Slaapplek
’n Bespreking by Casa Uvongo 204 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 11
Ligging
- Lillicrona Boulevard 6, Casa Uvongo 204, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Uvongo 204 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lillicrona Boulevard 6, Casa Uvongo 204, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom