Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Uvongo 204

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Willie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Casa Uvongo 204
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmerie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmerie B
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Hoofslaapkamer se bed is so hard soos 'n klip. Geen dakwaaier of enige waaier in die woonstel nie. Stortkoppe se seëls lek. Skuifdeure se wieletjies is versleten. Deure sukkel om oop en toe te maak. Kombuiskraan spuit orals, dit lyk asof die sif geblokkeer is. Geen voorsiening vir kos/koffie maak gedurende beurtkrag nie. Weber op die balkon is misleidend, want jy mag nie kole vuur maak op die balkon nie. Positief: Opsigters is baie vriendelik. Swembad op perseel is netjies en skoon. Braai-area is netjies en word elke dag skoongemaak. Mooi see-uitsig vanaf die balkon. Baie rustige area, geen geraas nie. Tuimeldroër, wasmasjien en groot yskas is 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Casa Uvongo 204 se terugvoer

Hi. Sjoe, nog nooit enige klagtes gekry nie, maar altyd 'n eerste keer. Die bed soos jy nou agter gekom het, is 'n orthopedic bed en nog glad nie pap geslaap nie omdat ons jaarliks beddens, matrasse en linne vervang met nuwes. Net die beste vir my gaste. Met die dak waaier het jy beslis 'n punt en ons waarborg dat daar dak waaier sal wees met die volgende besoek. Ons sal kraan seeltjies en skuifdeur wielietjies vervang. Ons verskaf drie braai geriewe. 'n Webber vir die strand, 'n Cadac gas braai (met 'n cooker top om water te kook vir 'n koffie of teetjie tydens load shedding) met gratis gas en 'n heerlike skoon communal braai aria. Hoe awesome is dit? Ongelukkig hou die bure nie daarvan om tussen iemand anders se braai rook te sit nie, daarom het ons (die enigste unit in die kompleks) dit goed gevind om vir ons gaste 'n fancy gas braai aan te skaf. Andersins is ons bly julle het lekker gebly. Ons gee onmiddellik aandag aan relevante klagtes en hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete.

Casa Uvongo 204
Vis C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vis C
Gesin met tieners

Sea views, pet friendly, clean, safe.

The stay was lovely. The place offered beautiful sea views, a neat clean place to sleep, and of course my fur baby was able to come along. Very safe. Will definitely be using this unit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danielle H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H

Beyond pleasing.

Stunning, not just did they make us feel at home but they made staying there such a pleasure. Each room was so clean and neat, everything was working. They went above and beyond. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker verblyf. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco V
Gesin met klein kinders

Fantasties. Alles wat jy nodig het en nog meer hier beskikbaar.

Eienaar ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Gesin met tieners

Fantasties weer was net nie lekker nie.

Diens was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillicrona Boulevard 6, Casa Uvongo 204, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44ba5b89d5201c480d451c21de2e3b043097d315b4c0aa743e17fbcbefdb4455c51098d621b5744fd79287a876cf97e830a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Lillicrona Boulevard 204 Casa Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.839618045022 30.393700803562
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem