Carrick-A-Rede 1
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 525 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Carrick-A-Rede 1 is 'n selfsorg-dupleks in 'n veilige kompleks in Uvongo met pragtige onbelemmerde see-uitsigte. Dit is op die strand geleë en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf, stapafstand vanaf Lucien Strand, die Blouvlagstrand, die getypoel en Margate se geriewe.
Dié dupleks het 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle gemeubileer vir jou gerief. Elke slaapkamer het dubbelbed. Die hoofslaapkamer het ook 'n enkelbed en die sonkamer langsaan het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oond en stoof en wasmasjien toegerus.
Die sitkamer het 'n gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView. Die leefarea lei na 'n onderdak-patio met braaigeriewe. 'n Motorhuis is beskikbaar vir 1 motor en daar is parkeerplek vir nog 'n motor voor die motorhuis.
Carrick-A-Rede 1 is reg op die strand geleë en is stapafstand van die 2 hoof-Blouvlagstrande af, winkelsentrums en besienswaardighede aan die Suidkus is net 'n entjie se ry van die woonstel af.
Slaapplek
’n Bespreking by Carrick-A-Rede 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Zelna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Jaar gelys 8
Ligging
- Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Carrick-A-Rede 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona Boulevard 88, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom