Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gezina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 149
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Adriann C - Apr 2024
Algehele gradering
Stay here! You won't regret it.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Adriann, we are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure to meet and host you. Kindest regards, Marcel and Gezina.
Magdaneil T - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer terug gaan.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie, Magdaneil. Dit was 'n plesier om jou en jou familie te kon ontmoet. Geseënde dag, Marcel & Gezina.
Nicola G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, ontbyt was heerlik.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie, Nicola. Dit was lekker om julle te ontmoet en bly julle het die verblyf geniet. Geseende dag, Marcel & Gezina
Rozelle W - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome stay. Very friendly, helpful, kind hosts. Amazing breakfast served.
Corne C - Des 2023
Algehele gradering
Karoo hartlikheid.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Corne, dit was heerlik om jou te kon ontmoet en te ontvang. Geseende dag, Marcel
Michael J - Okt 2023
Algehele gradering
Nice relaxing.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you, Michael. It was great meeting you and I'm glad you enjoyed your stay. Be blessed, Marcel.
Frederick S - Sep 2023
Algehele gradering
Good.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you, Frederick. It was great meeting you and I'm glad you enjoyed your stay. Be blessed. Marcel
Bronwen T - Sep 2023
Algehele gradering
Excellent stay.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Bronwen we are glad that you enjoyed your stay. It was a pleasure to meet you and your family.
Kindest regards
Marcel and Gezina
Gerda V - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvrye ontvangs.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Gerda ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Dit was baie aangenaam om julle te kon ontmoet.
Geseënde dag.
Marcel en Gezina
Marleen J - Aug 2023
Algehele gradering
Gemaklike aangename bekostigbare verblyf. Sal met graagte weer daar oorslaap.
Rosa G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangename verblyf. Mooi, gerieflike eenheid.
Noel D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Noel, ons is bly julle het jul verblyf geniet. Dit was baie lekker om julle te kon ontvang.
Geseende dag
Marcel & Gezina
Gawie S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie gesellig en tuis gevoel.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Gawie. Ek is baie bly dat jul die verblyf geniet het. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Geseënde dag
Marcel
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik geleë, netjies, vriendelike eienaars.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Theuna ons is bly jul het die verblyf geniet en dit was aangenaam om julle te kon ontvang. Geseende dag.
Marcel en Gezina
Clint G - Jul 2023
Algehele gradering
The two-bedroom self-catering cottage was perfect for two friends.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Clint for the great review and we are glad you enjoyed your stay with us. Enjoy the rest of your holiday.
Kindest regards Marcel and Gezina
Ilse S - Jul 2023
Algehele gradering
Puik verblyf, netjies en waarde vir geld.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Ilse ons is bly jul het jul verblyf geniet en dit was lekker om julle te ontmoet.
Geseende dag Marcel
Willem H - Jul 2023
Algehele gradering
'n Pragtige huis met ryk geskiedenis. Wonderlike en vriendelike ontvangs. Heerlike ontbyt.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Willem dit was lekker om julle te ontmoet en bly om te verneem dat jul, jul verblyf geniet het.
Geseende dag Marcel en Gezina.
Wesley H - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie, Wesley. Ons is bly jul het die verblyf geniet en dit was lekker om julle te ontmoet.
Geseënde dag
Marcel en Gezina
David S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly by Carmen Villa.
Nikki E - Jun 2023
Algehele gradering
Gemaklik
Cobus C - Mei 2023
Algehele gradering
Die geboue en kamer was indrukwekkend.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Cobus. Ons is bly dat jul die verblyf geniet het.
Geseende dag, Marcel & Gezina
Megan R - Apr 2023
Algehele gradering
Stop-over.
Albertus K - Apr 2023
Algehele gradering
Opregte, vriendelike eienaars, gefokus op diens en gemak van gaste.
Laetitia R - Apr 2023
Algehele gradering
Eenheid was skoon en netjies en Marshall het ons vriendelik verwelkom.
Zandre W - Apr 2023
Algehele gradering
Familiegeleentheid.
Sunnette K - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Anthony H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely B&B, absolutely nothing negative to say. Thanks Marcel, you are a wonderful host.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Anthony, we are glad you enjoyed your stay and it was great hosting you. You must enjoy the rest of your vacation. Kindest regards. Marcel
Shouneez W - Mrt 2023
Algehele gradering
Great hospitality.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Shouneez, it was a pleasure to host you and glad you enjoyed your stay. Kindest regards Marcel.
Lourens O - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was letterlik net oornag gewees.
Johan S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Johan dit was lekker om julle weer te sien en te kon ontvang.
Julle moet die res van jul vakansie geniet. Geseende dag Marcel & Gezina.
Belinda F - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek soos altyd.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Belinda, dit was lekker om julle weer te sien.
Julle moet n geseende jaar he en hopelik sien ons julle weer binnekort. Geseende dag,
Marcel & Gezina
Gert-jan V - Jan 2023
Algehele gradering
Were there for one night only.
L P - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Linda. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang en hopelik sien ons julle weer binnekort. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Vearley L - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Belinda F - Des 2022
Algehele gradering
Perfek.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Belinda. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en dit is altyd 'n plesier om julle te kan ontvang en hopelik sien ons julle weer binnekort. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Eugene V - Des 2022
Algehele gradering
Goeie persoonlike en vriendelike diens.
Karin D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed versorg.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Karin. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang en hopelik sien ons julle weer binnekort. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Gerrie B - Nov 2022
Algehele gradering
Hartlike mense, pragtige huis, heerlike ontbyt!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Gerrie, ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang en hopelik sien ons julle weer binnekort. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Amanda H - Okt 2022
Algehele gradering
We'll be back.
Andrew K - Okt 2022
Algehele gradering
A great place to stay.
Belinda F - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was so perfek.
Andre V - Sep 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.
Abraham B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde.
Wilhelm S - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Pauline S - Apr 2022
Algehele gradering
See the stars.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you Pauline always a pleasure to host you.
Kindest regards, Marcel and Gezina.
Mareza N - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangename plek om te oornag.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Mareza, ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.
Geseende dag, Marcel en Gezina.
Marizelle E - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Marizelle, ek is baie bly julle het dit geniet. Geseende dag, Marcel en Gezina.
Lynette V - Mrt 2022
Algehele gradering
A relaxed overnight stay in the lovely historic home of hospitable hosts.
Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en vriendelike diens.
Lees meerPierre J - Mrt 2022
Algehele gradering
Slegs een aand oorgebly en die verblyf geniet.
Erika S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en goed ingerig. Baie vriendelike ontvangs.
Rouxné F - Jan 2022
Algehele gradering
Mooiste plek in Calvinia!
Hampie L - Jan 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Sanet E - Des 2021
Algehele gradering
Die vriendelikste ontvang en die heerlikste ontbyt! Baie lekker om daar te kon bly!
Rietha M - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike rusplek vir reisigers.
Paul W - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjiese plek!
Gert C - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gebly in 'n aangename omgewing.
Carel S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik. Vriendelik. Netjies
Hermanus D - Sep 2021
Algehele gradering
Carmel Villa is baie spesiaal en Marcel en Gezina Venter lewer uitstekende kliëntediens.
Sakkie V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gerus.
Dorothy S - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, skoon en vol karakter.
Barbara R - Sep 2021
Algehele gradering
Most pleasant. Marcel and Gezina extremely welcoming and attentive. Appreciated the tips on where to view the spring flowers.
Lees meerErika D - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie vir oorslaap en selfs langer. Baie vriendelik ontvang. Verblyf is toegerus met alles wat benodig word.
Hilda B - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gesellig - heerlike, warm water en warm komberse.
Peter & Margi N - Aug 2021
Algehele gradering
A very pleasant stay with friendly, hospital hosts - delicious breakfast!
Evon S - Jul 2021
Algehele gradering
A charming house with a charming hostess.
Carmel Villa se terugvoer
Dear Evon thank you for the great review and glad you enjoyed your stay.
Kindest regards
Gezina
Adriaan S - Jun 2021
Algehele gradering
Vriendelik.
Nico V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, ontbyt puik.
Emmerentia M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige diens. Skoon en netjies.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Emmerentia dit was regtig aangenaam om jou en Wolf te ontmoet. Ons is regtig bly julle het julle verblyf geniet en vertrou ons sien julle dalk weer in die nabye toekoms.
Geseënde dag Marcel en Gezina.
Pauline S - Mrt 2021
Algehele gradering
Always excellent service - see the stars.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Pauline ons is bly julle het jul verblyf geniet en dit was lekker om jou weer te sien. Hoop julle het die stap geniet en alles het die keer vlot verloop.
Dalk sien ons julle volgende jaar weer.
Geseende dag
Marcel & Gezina
Lydia N - Feb 2021
Algehele gradering
Ideale verblyf in Calvinia.
Valentine S - Feb 2021
Algehele gradering
Value for money and comfortable.
Andries R - Feb 2021
Algehele gradering
Goeie oornagpunt op lang pad.
Adriaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese geriewe. Goed geleë.
Beverley M - Des 2020
Algehele gradering
A very comfortable stay in a very beautiful house with an excellent breakfast!
Lees meerAidene V - Des 2020
Algehele gradering
Very friendly owner. Enjoyed our stay.
Herman P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik, en dit was heerlik rustig met alles wat nodig was vir n gemaklike oorbly vir 2 nagte.
Deon B - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlike, lekker gemaklike, skoon eenheid. Swembad en braai area was 'n bonus!
Lettie J - Sep 2020
Algehele gradering
Die selfsorgeenheid was skoon en goed toegerus. Die bestuurspan het ons vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Lettie ons is bly jul het jul verblyf geniet en dalk sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Seen vir julle,
Marcel & Gezina
Ruby B - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Anna T - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf! Baie aangename en vriendelike eienaars! Baie gerieflike verblyf! Sal weer daar gaan bly!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Anna ons is bly jul het jul verblyf geniet en dalk sien ons julle weer in die nabye toekoms.
Seen vir julle
Marcel & Gezina
Dries C - Aug 2020
Algehele gradering
Was lekker.
Anthony S - Feb 2020
Algehele gradering
Absolute professional establishment - went beyond the norm to keep me happy and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut professionele instansie, het buite die norm gegaan om my gelukkig en gerieflik te hou.
Die eienaars het die ideale balans tussen die diens en produk gevind wat vir gaste die atmosfeer van hul eie huis skep.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carmel Villa se terugvoer
Dear Anthony, it is great to hear that you enjoyed your stay. We also loved having you as our guest and enjoyed our chats.
Hope to see you soon.
Kindest regards,
Marcel & Gezina
Rudolph D - Feb 2020
Algehele gradering
Gasvry, lekker geslaap en heerlike ontbyt!
Marietjie D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs met buigbare in- en uitkloktye. Netjies en skoon. Die swembad and braai-area is pragtige oase!
Jani M - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige nag by Carmel Villa.
Hesta L - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam, netjies, alles was jy nodig het.
Leanie M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornag =stop vir 'n lang reis.
George M - Des 2019
Algehele gradering
Very nice and interesting establishment with great history.
Riaan N - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties, skoon en gerieflik.
Lees meerCarmel Villa se terugvoer
Baie dankie Riaan, ons is baie bly jul het jul verblyf geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.
Callie C - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Annemieke O - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige gemaklike oorslaap.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Annemieke, ons is baie bly jul het jul verblyf en ete geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet en om julle hier te hê. Gesëende dag Marcel.
Willie A - Okt 2019
Algehele gradering
Smaakvol uitgerus en puik.
Pauline S - Sep 2019
Algehele gradering
Enjoyed superb hospitality, thank you!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Pauline, dit was weereens baie lekker om jou te kon ontvang en ook om jou seun te kon ontmoet.
Gesëende dag
Marcel en Gezina
Alicia D - Sep 2019
Algehele gradering
Carmel Villa is topa!
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Alicia, dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en bly julle het jul verblyf geniet.
Geseënde dag
Marcel & Gezina
Susan B - Aug 2019
Algehele gradering
Ons is gasvry ontvang en het lekker gekuier.
Coreen V - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is.
Tillas P - Aug 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Carmel Villa se terugvoer
Beste Patricia,
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het. Dit was net 'n plesier om julle te kon ontvang.
'n Geseënde dag vir jou.
Groete,
Marcel en Gezina
Nelia (dominic) M - Jul 2019
Algehele gradering
Friendly welcome and hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vriendelik verwelkoming en gasvryheid.
Die eienaars is baie vriendelik en gasvry, en ek kon ongelukkig nie by die ontbyt bly wat ongelooflik klink nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carmel Villa se terugvoer
Thank you, Dominic, it was really nice to have you with us. Regards to Nelia and also all the best for the competition.
Kindest regards,
Marcel and Gezina
Sienta F - Jul 2019
Algehele gradering
Perfekte keuse vir oornag tussen Kaap en Kgalagadi.
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Pauline S - Mrt 2019
Algehele gradering
See the stars.
Jessie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvrye mense en heerlike ontbyt.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Jessie, dit was so lekker om julle te kon ontvang en ook vir die lekker geselsies. Ons hoop die plantjie maak sommer baie kleintjies. Geseende dag. Marcel en Gezina.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Althea V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik geslaap & ontbyt was baie lekker.
Lisette I - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer kom.
Elizma K - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly, gasvry, geen klagtes.
Wendy C - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Hermien S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.
Elfred F - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik met goeie en vriendelike diens.
Marli V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Sandra H - Sep 2018
Algehele gradering
Huis pragtig. Eienaars baie vriendelik.
Hugo R - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Frans L - Aug 2018
Algehele gradering
Topklas!
Charmaine B - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, fantastiese host.
Willem C - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, met vriendelike gasheer en gasvrou wat persoonlike diens gee.
Jeanette C - Aug 2018
Algehele gradering
Very helpful owners who made us feel welcome.
Riet V - Aug 2018
Algehele gradering
Bekostigbare, gerieflike en sjiek verblyf.
Tony K - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful stopover in a very interesting home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike oornagstop in 'n baie interessante huis.
Ons het in Calvinia oorgeslaap oppad terug vanaf Johannesburg. Ons het al by ander plekke in die dorp gebly, maar hierdie was absoluut wonderlik. 'n Klassieke historiese huis, wonderlike gashere en 'n ongelooflike ontbyt,
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies.
Annelize L - Mei 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike skat in Calvinia.
Deon H - Mei 2018
Algehele gradering
'n Prentjiemooi huis om in te kuier.
Pauline S - Apr 2018
Algehele gradering
Beautifully furnished and clean.
Jani M - Apr 2018
Algehele gradering
'n Absolute juweel!
Berdine V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Carmel Villa se terugvoer
Baie dankie Berdine, dit was lekker om jou te ontmoet. Ek vertrou jy het veilig gereis en is weer veilig by die huis.
Geseënde dag,
Gezina
Valerie S - Feb 2018
Algehele gradering
Vriendelik en rustig.
Dan M - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies, aangenaam en vriendelike ontvangs.
Madeleen D - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n skoon, netjiese kamer met baie vriendelike gasheer/vrou en die ontbyt was besonders!
Mirna M - Des 2017
Algehele gradering
Regte egte Noord-Kaapse gasvryheid.
Liezel A - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike plek met lieflike mense.
Wynand D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie ruim, gerieflike verblyf! Baie dankie!
Anke J - Okt 2017
Algehele gradering
Meer as genoeg.
Linda K - Sep 2017
Algehele gradering
Warm ontvangs in ’n pragtige huis, gerieflike kamers en ontbyt wat jy nie moet mis nie.
Bennie V - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n ou, romantiese huis.
Suzette V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastiese gasvryheid en heerlike ontbyt!
Nicolaas V - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike beddens en warm ontvangs.
Daniëlle T - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker verblyf in Calvinia!
Adele K - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige huis en dekor en wonderlike gasheer en gasvrou!
Jan J - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Welma P - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam en lekker oornag.
Florette V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker verblyf, gashere en dorp.
Deon F - Aug 2016
Algehele gradering
Wat 'n positiewe ervaring!
Maggie B - Aug 2016
Algehele gradering
'n Antieke huis vol geskiedenis met gasvrye eienaars wat in al jou behoeftes wil voorsien met puik dienslewering.
Chris C - Aug 2016
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Eddie & Sarah D - Apr 2016
Algehele gradering
My wife and I enjoyed our stay, it was wonderful.
Lees meerCarmel Villa se terugvoer
Thank you Eddie and Sarah! It was both a pleasure and a delight to have you arrive as guests and leave as friends. You are always welcome in our home and we most sincerely hope to see you in Calvinia soon; not as visitors, but as new inhabitants of our town. We pray that your retirement plans materialise with countless blessings.
Janette D - Jul 2015
Algehele gradering
Carmel Villa is the ideal place for a night or two - comfortable and friendly.
Darell W - Feb 2015
Algehele gradering
Die mooiste dorpie ooit.
Rona V - Des 2014
Algehele gradering
Aangename verblyf.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom