Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carmel Villa

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Carmel Villa B&B or Self-catering is in Calvinia in die Noord-Kaap geleë. Dis die ideale bestemming vir diegene wat wil wegbreek vanaf die stadslewe of onderweg is na die Kgalagadi.

Verblyf is beskikbaar in 3 B&B-kamers en 2 selfsorgchalets. Die en suite-dubbelkamers is in die Viktoriaanse hoofhuis, waarin daar 2 koningingrootte-beddens en 1 enkelkamer is met ’n aparte badkamer. Die hoofhuis het lugversorging en elektriese komberse.

Die 2 selfsorgchalets is apart vanaf die Viktoriaanse hoofhuis. Chalet 1 het 'n koningingrootte-bed en Chalet 2 beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen waarvan 1 van die kamers 2 enkelbeddens het en die ander kamer het ’n dubbelbed en enkelbed. Elke chalet het 'n kombuisie en braaigeriewe.

Gaste het ook toegang tot DStv, onbeperkte vesel-internet, 'n plonspoel en veilige parkeerplek.

Carmel Villa is stapafstand vanaf 2 restaurante, die inligtingskantoor en die middedorp. Ander nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, fietsry, begeleide voetslaan en bergfietsry in. Plaaslike besienswaardighede sluit die Calvinia Museum, die Akkerendam Natuurreservaat, Die Boekhuis en die Hantam Vleisfees wat elke jaar in Augustus plaasvind, in.

Carmel Villa is ’n 3-ster instansie volgens die TGCSA in die B&B-afdeling en word ook as hoogs aanbeveel gradeer deur die AA.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 147 resensies vir Carmel Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Carmel Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d97e9ab9ed9e42c551afdb8a2c77732165246a4b62480fbb2360f27fbc53c7ca51055a8baf17c3832f3d720f57b78e126c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 147 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.474972222222 19.769944444444