Brown Jug Accommodation
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R1 000R667 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brown Jug Accommodation is sentraal in Eastcliff, een van die oudste en gerieflikste voorstede van Hermanus, geleë. Die gastehuis is binne stapafstand vanaf 'n verskeidenheid restaurante, winkelsentrums kunsgalerye en ook die bekende kranspaadjies wat bekend is vir uitstaande landgebaseerde walviskyk. Abel en Louise, die vriendelike Labrador, Shayna, en die Rodesiese Rifrug, Lua, sien uit daarna om gaste te verwelkom.
Die verblyf bestaan uit 3 eenhede waarvan daar 'n ateljee, 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n tweeslaapkamer-eenheid is. Al die eenhede het kombuisgeriewe en 'n privaat braai-area. Ander geriewe sluit DStv, WiFi, komplimentêre toiletware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Toegang tot die perseel word met 'n afstandbeheer verkry en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak en op die dek ontspan
Nabygeleë besienswaardighede sluit 'n 27-putjie-gholfbaan, kajakuitstappies in Walkerbaai, haaihokduik en walvisvaarte in. Dan is daar die kranspaadjies, die getypoel, Fernkloof-natuurroete of bergfietsroetes in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jaar gelys 12
Ligging
- Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Brown Jug Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mussonstraat 18, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18