Breakers View
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osbourne-rylaan 36, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breakers View is 'n lieflike selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Salt Rock. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat die Dolfynkus wil verken, en het 'n privaat warmbad.
Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook wynkoeler toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die ateljeewoonstel lei na 'n buite-area met 'n gasbraai en Jacuzzi wat die ideale plek is om 'n skemerkelkie en see-uitsig in die verte te geniet. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Breakers View sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 5
Jaar gelys 7
Ligging
- Osbourne-rylaan 36, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Osbourne-rylaan 36, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom