Breakers 414
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 448
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Ansurie S - Feb 2024
Algehele gradering
Onspannend dankie!
Annerien V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en personeel baie vriendelik.
Chignet M - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, diens en netjies.
Jurgens R - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerig en skoon.
Annette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Suzette L - Jul 2021
Algehele gradering
Hoofbed kort 'n nuwe matras links aangesien dit 2 matrasse/beddens is wat teen mekaar geskyf is. Hol rug gelê en kraak uitmekaar en jy voel die springs.
Breakers 414 se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlikke terugvoer. Ons sal baie beslis dit opvat met die eienaar. Wat die braai area en reëls aan betref kan ons ongelukkignie veel aan verander nie aangesien dit die oord se reëls is.
Allen C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en gemaklik.
Tinus V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike plek.
Yolande P - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige nagrus gewees, baie netjies.
Henta W - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, ontspannend
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 88, Breakers Oord, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom