Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandkop Guest Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Brandkop Kothuis
Selfsorg.
Brandkop Plaashuis
Selfsorg
Kothuis 2
Selfsorg
Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar.
Linne en handdoeke word voorsien.
Voorafgepakte braaipakke met lam en boerewors vanaf die plaas kan vooraf bespreek word in Augustus en September en tydens die spitsseisoen kan gaste 'n driegang-plaasbuffet elke aand geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MWE0MzgxLTNlNjgtNGVmNS1hZGRkLWJjZGY4OTBiNWI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Farm Doornrivier Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.245914 19.204589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem