Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brandkop Guest Farm

Brandkop Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gerieflike selfsorg-kothuis het slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n goed toegeruste kombuisie met 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas. Die groot leefarea het 'n groot ingeboude kaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar.
Linne en handdoeke word voorsien.
Voorafgepakte braaipakke met lam en boerewors vanaf die plaas kan vooraf bespreek word in Augustus en September en tydens die spitsseisoen kan gaste 'n driegang-plaasbuffet elke aand geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n ingeboude braai/kaggel en 'n kombuisie met 'n gasstoof en yskas-vrieskas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar.
Linne en handdoeke word voorsien.
Voorafgepakte braaipakke met lam en boerewors vanaf die plaas kan vooraf bespreek word in Augustus en September en tydens die spitsseisoen kan gaste 'n driegang-plaasbuffet elke aand geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brandkop Plaashuis
Vanaf
Vanaf R2 800
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot plaashuis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 dubbelkamers. Twee van die kamers het 'n dubbelbed in elk en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die plaashuis het 'n groot kombuis met 'n stoof, oond en 'n yskas. Die eenheid het 3 leefareas en 'n binnenshuise braaikamer. Daar is ook 'n braai-area buite.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vuurmaakhout is beskikbaar.
Linne en handdoeke word voorsien.
Voorafgepakte braaipakke met lam en boerewors vanaf die plaas kan vooraf bespreek word in Augustus en September en tydens die spitsseisoen kan gaste 'n driegang-plaasbuffet elke aand geniet.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornrivier Plaas, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0MWE0MzgxLTNlNjgtNGVmNS1hZGRkLWJjZGY4OTBiNWI2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 Farm Doornrivier Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.245914 19.204589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem