Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Rock Haven

Ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
Beskrywing

Die ruim, oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n eetarea, sitarea en 'n TV met DStv-kanale, asook onbeperkte WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Die verblyf word via trappe bereik.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n privaat balkon met pragtige uitsigte oor die rivier en strand. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort, en bad. Daar is ook oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 2 uittrekbeddens. Daar is ook 'n TV met DStv-kanale, gratis, onbeperkte WiFi. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen harde geraas of musiek word tussen 22:00 en 08:00 toegelaat nie.
Die verblyf word via trappe bereik.
Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rock House, Einde van Link-weg, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60de906ff2025d41dd23517049206ff8d2548b9a8fbb98dc8619ddba6154219ca8d4b1a26c0e3d98621a68db6baff7342fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Black Rock House End of Link Road, Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.269349886101 30.76251996263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem