Bethulie Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wayne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 145
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Marieta B - Mrt 2024
Algehele gradering
Plaashuis in dorpie ryk aan geskiedenis.
Juanita V - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Onvergeetlike naweek wat my altyd sal bybly.
Lees meerPierre V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Johann M - Feb 2024
Algehele gradering
Oornagverblyf tussen Boksburg en George.
Charles R - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful farm house.
Andrew F - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful farm house.
Eugene J - Jan 2024
Algehele gradering
Die vervulling van 'n belofte om terug te keer, in verskillende seisoene.
Zelma E - Jan 2024
Algehele gradering
Absoluut rus vir liggaam & siel. Seuns was mal oor volstruise.
Henk V - Des 2023
Algehele gradering
Ons is op die hande gedra.
Corne B - Des 2023
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Dean V - Des 2023
Algehele gradering
Value for money and spacious rooms.
George P - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon en stil.
Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Baie tevrede, lekker gerus.
Gareth B - Des 2023
Algehele gradering
Good charming stopover.
Letitia K - Nov 2023
Algehele gradering
Ouwêreldse weelde.
Pierrette G - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastiese ervaring, well done Bethulie Guest Farm!
Karin C - Okt 2023
Algehele gradering
An unforgettable experience.
Talita M - Sep 2023
Algehele gradering
Luuks en gerieflik. Sal beslis weer hier bly.
Danie W - Sep 2023
Algehele gradering
Verfrissend, aangenaam, 'n juweel in die Karoo.
Leon L - Sep 2023
Algehele gradering
Waneer vriendelikeheid en mooi mekaar ondersteun is die storie volmaak.
Lida B - Aug 2023
Algehele gradering
Was heerlik! Het soos royalty gevoel in die pragtige huis!
Alida E - Aug 2023
Algehele gradering
5 star service.
Gail F - Jul 2023
Algehele gradering
What a gem.
Lees meerSian T - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful and great dinner.
Jasper L - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, billike geprys, lekker!
Wimpie E - Mei 2023
Algehele gradering
Bo verwagting, netjies, waarde vir geld!
André N - Apr 2023
Algehele gradering
Statige gastehuis!
Alida E - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Renette R - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek!
Hansie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Waardige herehuis wat jou sommer spoggerig laat voel.
Olga A - Jan 2023
Algehele gradering
Most beautiful experience.
Gavin A - Jan 2023
Algehele gradering
We had a comfy stay and the meals provided were delicious.
Adele S - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras met die Gastehuis.
Anel V - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Ontbyt was fantasties. Sal hulle definitief weer besoek.
Martin R - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike oorslaap.
Cas P - Nov 2022
Algehele gradering
'n Statige en groot plaashuis vol oudhede.
Linda B - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlik. Pragtigste, ou huis en dekor.
Sinria W - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig.
Cornel D - Nov 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad Pretoria toe.
David M - Okt 2022
Algehele gradering
Our stay at Bethulie Guest Farm was excellent and very comfortable. The host Alex was very helpful and friendly.
Marius G - Okt 2022
Algehele gradering
'n Juweel in die suide van die Vrystaat.
Basie P - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende keuse gewees!
René W - Jul 2022
Algehele gradering
What an unexpected gem.
Lees meerSj D - Mei 2022
Algehele gradering
Wow.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir al die goeie kommentaar. Om jul gashere te gewees het was 'n voorreg. Ons is bly julle het die tydjie hier geniet en hoop om jul gou weer hier te sien.
Thinus J - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing ou huis en sundowners op die brug is 'n must! Soveel liefde vir hierdie plek!
Erik And Alice V - Feb 2022
Algehele gradering
Buitengewoon.
Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Nice overnight stop.
Ryan C - Jan 2022
Algehele gradering
Quaint and comfortable.
Pieter O - Jan 2022
Algehele gradering
’n Gastehuis wat baie karakter in ’n stil dorpie het.
Luisa D - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation.
Lidia F - Des 2021
Algehele gradering
A lovely stopover.
Jennifer O - Des 2021
Algehele gradering
Such a lovely little spot - lovely hosts, quaint and lovely, pigs, dogs, geese, best eggs for breakfast and rusks to die for.
Nadia M - Des 2021
Algehele gradering
Goeie afskop vir vakansie.
Peter A - Des 2021
Algehele gradering
Perfect place to stop over.
Rosme V - Des 2021
Algehele gradering
Die lekkerste verblyf wat ons in 'n lang tyd gehad het.
Maria T - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese, interessante huis.
Johan W - Okt 2021
Algehele gradering
Ou Herehuis in platteland met die wonderlikste versameling antieke meubels en ander oudhede.
Nieuwman V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ek was ook in die Britse Herehuis.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Philip G - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Thys L - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend, 'n moet doen.
Gerda L - Feb 2020
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Gordon H - Jan 2020
Algehele gradering
We had a very pleasant stay in a remarkable house with exquisite furnishings located on the outskirts of the town.
Dewald D - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties, absoluut aan te beveel. Luuks, skoon en mooi. Gasheer baie vriendelik en ontvanklik. Moenie hierdie gastehuis mis ry nie.
Brian S - Des 2019
Algehele gradering
Amazing.
Leandra M - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Adel V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige en heerlike gasvrye verblyf!
Elmarie S - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike, hartlike kuier by pragtige antike gastehuis.
Louis K - Okt 2019
Algehele gradering
Alles was net baie goed.
Daniela H - Sep 2019
Algehele gradering
Travel back in time.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Reis terug in tyd.
Bethulie is meer as net 'n plek om jou kop te rus. Dit was soos om terug te reis in tyd. Ons was mal oor die outentieke dekor en opregte gasvryheid. Ons het 'n heerlike ontbyt bedien teen 'n baie billike prys. Dankie dat ons hier kon bly. Ons sal beslis weer kom!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willie V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is van die beste wat ons al besoek het.
Lees meerSuzi H - Sep 2019
Algehele gradering
A stunning B&B with a friendly and helpful manager and an awesome ambiance.
Juanette M - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike, stylvolle verblyf!
Tersia F - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige ou huis en vriendelike gasheer.
Magda B - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring. Alles in die huis getuig van goeie smaak en elegansie, neem jou terug na Victoriaanse tydperk.
Jacques C - Aug 2019
Algehele gradering
Oorslaap in eertydse gastehuis met vriendelikke gasheer.
Leandra M - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring!
Carel L - Mei 2019
Algehele gradering
'n Outentieke bed en ontbyt.
Ben B - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Lizelle C - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plaashuis met lieflike kamers en etes.
Victoria B - Mei 2019
Algehele gradering
Such a welcoming atmosphere, beautiful rooms and incredible food. I feel so privileged to have stayed here.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Warm atmosfeer, mooi kamers en wonderlike kos. Ek was bevoorreg om daar te bly.
Ek het regtig my aand geniet en wens ek kon nog 'n paar dae langer bly. Almal was vriendelik en dit was rustig. Tyd om die selfoon af te sit en te ontspan. Nie net is die plek mooi nie, maar die geselskap was wonderlik en die kos heerlik. Ek beveel dit aan as 'n stop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Verena M - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Elna W - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Pragtige huis en mooi omgewing.
Andre S - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige huis en baie gerieflik.
David A - Jan 2019
Algehele gradering
Baie ontspannende oornag!
Riana B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige huis met uitstekende gasheer en -vrou!
Johan K - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties. Netjies en skoon, vriendelik en gasvry.
Hanru P - Nov 2018
Algehele gradering
Sonika is beslis 'n aanwins vir Bethulie Guest Farm.
Lees meerJan V - Okt 2018
Algehele gradering
Veilig, rustig, puik diens en heerlike ontbyt uit die hande van pragtige mense.
Ken R - Okt 2018
Algehele gradering
A gem in the southern Free State.
Francois R - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met unieke karakter.
Petro S - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderful.
Anton V - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and comfortable with a good breakfast.
Talita D - Sep 2018
Algehele gradering
Lieflike ou Herbert Baker-huis.
Annette V - Sep 2018
Algehele gradering
Die huis is pragtig asook die kamer, net jammer die matras is oud en deurgeslaap. Uiters ongemaklik.
Keith M - Sep 2018
Algehele gradering
Ten sterkste aanbeveel.
Hannelize V - Aug 2018
Algehele gradering
'n Ware nostalgiese oornaggasteplaas.
Lees meerLynette R - Aug 2018
Algehele gradering
Hier gaan jy beslis as vriende terug huistoe.
Rentia P - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige blyplek en super vriendelike ontvangs en diens!
Flip S - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig en netjiese akkommodasie.
Flip S - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Annelise B - Jun 2018
Algehele gradering
Moeite werd om van N1 af te draai.
Willie V - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n spesiale plek om oor te slaap, dit word beslis aanbeveel.
Kean B - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice.
Ananda V - Feb 2018
Algehele gradering
Aangename gasvryheid.
Sonja S - Jan 2018
Algehele gradering
Die huis bied ouwêreld sharme, met eersteklas diens.
Elmien V - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik met 'n goeie gasheer.
Jannie D - Des 2017
Algehele gradering
Wat 'n ervaring!
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Goeie Dag Jannie,
Niks so lekker om daai geskiedkundige huis met gaste te deel wat dit so waardeer nie. Baie dankie dat u die tyd geneem het om die terugvoer te gee. Ons sal aanhou om dit meer as net n oornag plekkie te maak maar eerder deel van die hele vakansie ervaring.
Vriendelike Groete,
Wayne Orlandini
Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Terug na vergange se dae.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Jan,
Baie dankie vir die uitstekende terugvoer, ons waardeer dit opreg en hoop om jullie binnekort weer op die plaas te ontvang.
Groete,
Wayne
Hennie P - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plek in 'n verlate dorp.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Goeie Dag Hennie,
Ons waardeer jou openhartige opinie sonder eerlike kritiek kan 'n mens nie verbeter nie, regtig jammer vir die ongerief gedurende u reis en ons sal beslis genoemde punte op volg. Ons poog om al ons gaste gelukkige te hou en dit bitter jammer dat u nie alreeds met die 1ste besoek op 2 Dec dit onder ons aandag gebing het nie dan sou ons beslis julle 2de Besoek op die 12de meer gerieflik kon maak.
Wens jullie 'n voorspoedige Nuwe Jaar.
Wayne
Karin D - Aug 2017
Algehele gradering
Gasvry van die begin tot einde.
Isabel L - Jul 2017
Algehele gradering
Ons is nog nooit so gasvry ontvang soos by Bethulie Guest Farm nie.
Lees meerTarien E - Jun 2017
Algehele gradering
Sjoe. Wonderlike, wonderlike mense! Sal vir enigiemand aanbeveel ...
Pieter C - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike bederf met die beste gasvryheid in 'n merkwaardige gebou.
Pieter V - Apr 2017
Algehele gradering
Hartlik, skoon en netjies. Baie mooi gerestoureer. Goeie ontbyt.
Silke B - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Wihan B - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtig, vol styl en plaas atmosfeer.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons waardeer dit baie. Dit is lekker as gaste soos vriende voel wanneer hul moet afskeid neem. Julle moet beslis weer kom.
Groete
Riana Orlandini
Werner E - Mrt 2017
Algehele gradering
Gemak in ouwêreldse elegansie.
Elaine L - Jan 2017
Algehele gradering
Perfekte oorstop by die N1.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie.
Sien uit om julle weer by ons te huisves.
Groete
Quentin G - Jan 2017
Algehele gradering
Rustig, stil, skoon, netjies.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Goeie more.
Ons is in die proses om die nuwe naam borde aan te bring.
Dankie vir die mooi boodskap.
Lekker dag
Pieter M - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly in pragtige ou huis met baie lekker ontbyt.
Lourette C - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Goeie more.
Dankie vir die mooi woorde.
Lekker dag.
Sarel & Suzanne M - Des 2016
Algehele gradering
Clean, friendly, home-feeling - not house, but a home feeling. Breakfast was divine. I loved the dog.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Good afternoon.
Thank you for the lovely review.
We are in the process of changing the signs.
Have a great year
Rosca D - Des 2016
Algehele gradering
Delightful.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Good Morning,
Thank you for the lovely review.
I'm looking forward for the return visit.
Have a great year.
Johan
Alice S - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Greta P - Des 2016
Algehele gradering
Die plekkie kan beslis aanbeveel word.
Tania B - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike waarde vir geld verblyf.
Christel C - Des 2016
Algehele gradering
Dit was regtig 'n verligting om daar in te ry na 'n lang tyd op die pad.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle by ons sommer gou weer te hê.
Lekker dag.
Ty B - Des 2016
Algehele gradering
A very nice guest house and friendly people. Will recommend to friends.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Good morning.
Thank you for the great review.
We Wil look into our breakfast time. Witch are at from 7 to 9 at the moment.
We appreciate all the feedback. And Will build on it.
Martin R - Des 2016
Algehele gradering
Die verblyf was uiters aangenaam en Johan se diens was puik.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Goeie more.
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Hoop julle het 'n lekker dag.
Jeanne D - Nov 2016
Algehele gradering
Periodestyl-verblyf as alternatief vir Gariepdam.
Lees meerCheryldene E - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met héérlike ontbyt.
Bethulie Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi kommentaar Cheryldene.
Ons is baie opgewonde oor hierdie mooi huis en jy kan verseker wees dat al die goedjies wat pla op ons te doen lysies is. Ons het slegs 2 weke gelede die huis oorgeneem en beplan nog baie veranderinge en verbeteringe. Ons sien uit daarna om julle weer en weer terug te verwelkom en glo julle sal nooit teleurgestel wees nie.
Vriendelike groete
Carl G - Feb 2016
Algehele gradering
An impressive house with a nice, old character!
Ronel F - Jan 2016
Algehele gradering
Pragtige verblyf en aangename mense.
Mauritz Z - Mei 2015
Algehele gradering
Unique accommodation.
Coen S - Apr 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan C - Jan 2015
Algehele gradering
Ons sal definitief weer daar oornag.
Nadine D - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangename oorslaapplekkie!
Annelise B - Des 2014
Algehele gradering
Rustig en baie tevrede!
Pierre D - Nov 2014
Algehele gradering
Vriendelike, gasvrye bestuurders.
Dawie P - Jul 2014
Algehele gradering
'n Plek met karakter.
Bobby B - Mei 2014
Algehele gradering
Aangename oornagverblyf met gulde ontvangs.
Gerhard E - Apr 2014
Algehele gradering
Baie genotvol en rustig!
Cornelia L - Jan 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Johlene B - Jan 2014
Algehele gradering
Statig maar terselfdertyd gemaklike oornagverblyf, baie dankie.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom