Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 114 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R500R425 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bergwoning Accommodation & Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf wat deur majestueuse berge en asemrowende landskappe omring word. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek buite die stadsgewoel.
Die plaas bied verblyf in 'n plaashuis vir 12 gaste, 'n plaaskothuis met slaapplek vir 4 gaste, en 2 oopplan-eenhede. Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers wat elk enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed het en die kothuis beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n dubbelbed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Elke eenheid het sy eie badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Elkeen van die oopplan-eenhede het 'n dubbelbed en toegang tot aparte, gemeenskaplike ablusiegeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die plaashuis en -kothuis het elk 'n knus leefarea met 'n kaggel, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke oopplan-eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie toegerus is. Buite is daar privaat stoepe met braaigeriewe.
Die plaas bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos staproetes en vierwielmotorfietsroetes. Daar is ook 'n restaurant by Kiara Lodge oorkant die hoofpad.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Danae Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 24
Maande gelys 10
Ligging
- R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Bergwoning Accommodation & Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 114 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom