Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Splendor @ 24 La Crete Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Feb 2024 tot 12 Jan 2025.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1250 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Eiendomreëls ('n volledige lys is beskikbaar by die eenheid of op versoek):

- Beach Splendor @ 24 La Crete Sands is 'n privaat, luukse woonstel.
- Die La Crete Sands beheerliggaamreëls moet nagekom word sowel as die volgende huisreëls:

1. Maksimum 6 gaste in totaal (insluitend babas en kinders) en slegs 'n maksimum van 4 volwassenes.
2. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
3. Moet asb. nie die epoksiharstoonbanke beskadig nie! Gebruik asb. die snyborde en potstaanders wat voorsien word.
4. Geen uitermatige geraas gedurende die dag nie. Daarom,
- Geen geskree nie
- Geen harde musiek nie
5. Respekteer asb. die permanente inwoners van die kompleks.
6. Die rookarea is slegs by die braai-area.
7. Gaste mag nie dagga of enige iets anders wat onwettig is gebruik nie.
8. Geen strandsand word toegelaat nie
- Was asb. seesand by die kraan by die swembadhek af
- Verwyder asb. seesand van klere en handdoeke voor dit in die wasmasjien gesit word.
9. Geen dagbesoekers sonder die bestuurder se toestemming nie.
10. Moenie die linne vlek met haarkleurmiddel, bloed, maskara, grimering, sjokolade, wyn ens. nie.
11. 'n Skoonmaakfooi van R250 word gehef indien die huis onnet gelaat word op die uitklokdatum.
12. Die bestuurder behou die reg van toegang voor.
13. Die persoon wat die bespreking gemaak het sal verantwoordelik wees vir die koste van enige skade bo en behalwe die breekskadedeposito en moet binne 1 week vanaf kwotasie se datum betaal word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 400
R2 400 R1 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 320
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 400
R2 400 R1 320
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uvongo Beach-weg, 2222 La Crete Sands, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b235279168688343660022f583adc2b8c5dd8169f360606903ce8cad05e5523aa60c59ad447c98c82c517191427fbb110c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R1 320 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Uvongo Beach Road 2222 La Crete Sands 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -30.833576009315 30.396121537434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem