Bayview 104
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 783 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bayview 104 is naby die waterkant in Hermanus geleë. Dié ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is 'n klipgooi van die water af.
Die woonstel bestaan uit 'n leefarea, eetkamer, hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer en 'n tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met al die moderne toebehore en 'n waskamer. Die oopplan-eetarea en -leefarea is ruim en het 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en WiFi. Die patio het 'n tafel en stoele met sonstoele en asemrowende uitsigte oor die tuine en oseaan.
Bayview 104 het 'n gemeenskaplike swembadarea met unieke braaigeriewe tussen die rotse. Die woonstel is tussen swemstrande en die dorpskern geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Bayview 104 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 61
Jaar gelys 9
Ligging
- Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview 104 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom