Ballito Manor View 502
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Jul 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 758R2 482 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Manor View 502 is ’n lieflike selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks op die vyfde verdieping, met ’n uitsig oor die strand by Willard Beach, Ballito. Dit spog met privaat strandtoegang en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n mediaboksie en DStv Now. Die woonstel het 'n balkon met see-uitsigte en 'n gasbraai.
Gaste het toegang tot WiFi, veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en 'n gemeenskaplike swembad op die perseel. Daar is geen lugversorging in die eenheid nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Ballito Manor View 502 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 69
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom