Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat 'n stort en bad het en verder is daar 'n sit-area, lugversorging, WiFi en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Die eenheid het ook 'm kaggel, TV, DStv, stoep en 'n privaat ingang.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Gratis WiFi. DStv Explora met volledige pakket.
Huisreëls
As 'n voorsorgmaatreël van Covid19 is die instansie goed toegerus vir gaste om self in te klok. Op die inklokdaum sal gaste 'n gedetailleerde WhatsApp met die prosedure ontvang.
Geen besoekers word toegelaat nie. Dit is vir gemoedsrus, die veiligheid van gaste en om ander gaste te respekteer.
Bakgat Blyplek kan nie verantwoordelik gehou word vir slegte weer, kragonderbrekings of enige ander faktore buite ons beheer nie.
Daar word verlang dat gaste die nodige reis- en persoonlike versekering uitneem om enige onvoorsiene gebeurlikheid te dek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kinders van 0 tot 6 jaar bly gratis
Kinders van 7 tot 18 jaar betaal die volwassenetarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom