Ataria Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Louis S - Mrt 2024
Algehele gradering
Kamer is goed versorg en 'n aangename ontvangs deur die eienaar, James.
Carolyn Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en aangenaam.
Fred B - Feb 2024
Algehele gradering
Lekke gebly en vriendelike diens ontvang!
Frans G - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike stil en privaat met alles wat jy nodig het.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Setariastraat 11, Cradock, 5880, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom