At The Sea Ballito
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
At The Sea Ballito bied gerieflike oornagverblyf in Balltio, 'n dorpie bekend vir prentjiemooi strande. Die gastehuis is sentraal geleë en perfek vir 'n vakansie vol avontuur. Die verblyf het 'n omsetter en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Verblyf is beskikbaar in 6 pragtige eenhede, elk met 'n privaat badkamer. Elke kamer het geriewe insluitend dakwaaiers, 'n lessenaar, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n sonverhitte swembad, 2 braai-areas, 'n draagbare braai en 'n potbraai in, wat op versoek beskikbaar gestel kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink At The Sea Ballito het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandraweg 11, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18