Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Jakkie R - Mrt 2024
Algehele gradering
Jesus liefde vanaf 'n moederhart.
Hannetjie P - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik en stil.
Sandra G - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Estelle V - Des 2023
Algehele gradering
Kan aanbeveel vir 2 mense!
Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker halfweg oorslaap.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Kobus N - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Kobus, dit was 'n plesier om julle hier te akkommodeer.
Kozette S - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en goed ingerig. Dankie Louis, ons het heerlik gebly. Geniet die plaas-atmosfeer.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Kozette. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Ute D - Jan 2023
Algehele gradering
Very basic accommodation. No curtain at front door, but a glass window. No braai facility for our place and we planned to braai, so that was not nice. The bed was good and shower facilities were good, so it was okay.
Art Deco Villas se terugvoer
Dankie Ute, ons is slegs 'n 3-ster gastehuis. Die braai was tydelik buite werking en is reeds herstel.
Fatima V - Jan 2023
Algehele gradering
Onaangenaam.
Art Deco Villas se terugvoer
Goeie dag Fatima
Jy het tog gesien op Lekkeslaap toe jy die bespreking gemaak het dat dit net een vertrek is. Julle was 3 volwassenes met 'n hond. Tog het jy bespreek!
Ek het jou daarop gewys dat daar 'n skottel is waarin die vuil skottelgoed gelaat moet word en ons sal dit opwas.
As jy nie tevrede was daarmee, hoekom het jy voortgegaan om in te boek?
Suzeth K - Jan 2023
Algehele gradering
Bekostigbare, eenvoudige, goeie waarde vir geld.
Antoinette F - Jan 2023
Algehele gradering
Die oom is baie nice en hulpsaam.
Art Deco Villas se terugvoer
Goeiedag Antionette
Ek is bly die oom is nie moeg nie. Die beddens pas in by die Art Deco styl, maar het nuwe matrasse en beddegoed.
Marais D - Des 2022
Algehele gradering
Sal nie weer die verblyf gebruik nie.
Art Deco Villas se terugvoer
Goeiedag Marais
Ek kan jou verseker die eenheid word elke dag skoongemaak en die beddegoed word ook gewas. Dit is nie altyd 'n goeie idee om te gaan vir die goedkoopste opsie nie.
Vriendelike groete,
Louis de Swardt
Johan G - Des 2022
Algehele gradering
Gemiddeld.
Tharina C - Aug 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in die meer oudtydse styl, maar het eintlik gevra vir die meer moderne eenheid.
Henry B - Aug 2022
Algehele gradering
Ek sal enige tyd terug na Louis se plek toe.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Henry, dit was 'n plesier om julle te huisves
Groete
Louis
Hannetjie P - Jul 2022
Algehele gradering
Skoon en lekker. Sal weer kom.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Hannetjie. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Mariette S - Jul 2022
Algehele gradering
Een aand oorgebly in selfsorgkamer.
Louise C - Jun 2022
Algehele gradering
Rustige, stil omgewing.
Rika C - Mei 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Henna N - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasies.
Gerhard B - Apr 2022
Algehele gradering
Gemiddelde kuier.
Jeanette K - Apr 2022
Algehele gradering
Goeie diens van Louis ontvang.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Jeanette.
Groete Louis
Anzelle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike, ruim en netjiese verblyf en beslis waarde vir geld.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Anzelle. Dit was 'n plesier om julle te huisves. Groete. Louis
Melt V - Mrt 2022
Algehele gradering
Alles was perfek, die stort is 'n droom.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Melt. Dit is goed om te hoor julle was tevrede. Jammer van die wasbak. Sal plan maak.
Louis de Swardt.
Gwen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Oornag-verblyf in Middleburg.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Gwen. Bly julle is tevrede
Vriendelike groete
Louis
Margaret M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic. One problem.
Art Deco Villas se terugvoer
Thank you Margaret. Sorry about the problem. Kind regards
Louis
Hannetjie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Art Deco Villas se terugvoer
Bly julle is tevrede. Vriedelike groete
Louis
Daniel S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik. Baie vriendelik.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Daniel.
Vriendelike groete
Louis
Marianka M - Jan 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Art Deco Villas se terugvoer
Bly jy is tevrede, Marianka. Dankie. Louis
Maik B - Jan 2022
Algehele gradering
An unexpected gem.
Hanri L - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtig, lieflik.
Elna S - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig skoon en waarde vir geld. Ons het alles gehad wat ons benodig.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Elna. Bly julle is tevrede. Vriendelike groete
Louis de Swardt
Santie B - Jan 2022
Algehele gradering
Meer as genoeg net vir oorslaap.
Elizabeth N - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect accommodation and very well equipped unit.
Anneli B - Des 2021
Algehele gradering
Geen krag as gevolg van kragonderbreking. Eienaar moet miskien belê in 'n kragopwekker.
Art Deco Villas se terugvoer
Anneli, soos voorheen verduidelik, die selfsorgkamer is net 'n kamer en het nie 'n kombuis. Ons selfsorg eenheid bestaan uit 'n kamer en 'n volledig toegeruste kombuis.
Vriendelike groete
Louis de Swardt
Antionette D - Des 2021
Algehele gradering
Perfect for the traveller that needs a place to sleep over.
Wiehahn D - Des 2021
Algehele gradering
Unieke eenheid en oor-Slaap fasiliteit.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Wiehahn. Groete. Louis de Swardt
Mariana O - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, ruim en veilig. Loadshedding sonder enige backup.
Art Deco Villas se terugvoer
Jammer vir die ongerief, Mariana. Dit was toe nie beurtkrag nie, maar weerlig het transformer uitgeslaan en ons was vir 'n week sonder krag. Dankie vir jou wenke, ek het intussen gasstofies en kerse aangeskaf.
Vriendelike groete
Louis de Swardt.
Colin H - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verassing gewees.
Jesse D - Des 2021
Algehele gradering
Mooi en gemaklik.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Jesse. Groete. Louis de Swardt
Fritz H - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Frederik. Bly julle was tevrede.
Louis
Dirk C - Sep 2021
Algehele gradering
Net ’n oorslaap tussen KwaZulu-Natal en die Wes-Kaap.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Dirk.
Danielle P - Sep 2021
Algehele gradering
'n Baie rustige nag op ons lang reis.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Danielle. Bly julle is tevrede. Groete,
Louis.
Andrew N - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent overnight accommodation, Louis was a great host.
Annelize M - Jul 2021
Algehele gradering
I will overnight there again.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Annelize, bly jy is tevrede!
Henk T - Jun 2021
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Henk, ek is bly julle is tevrede. Louis de Swardt
Erna V - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging.
Sonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker langs die pad oornag.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Sonette. Ek is bly julle is tevrede.
Hannes E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, werk perfek vir groot groep.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Nadia, dit was aangenaam om julle hier te huisves. Louis de Swardt
Marnus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige gastehuis en die tuin is 'n lushof vir die oog.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Marnus. Ek is bly ons kon jou verblyf 'n goeie ervaring maak. Louis de Swardt
Nick A - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Art Deco Villas.
Lees meerArt Deco Villas se terugvoer
Thank you Nick! We are looking forward to your next visit. Louis de Swardt
Steph R - Des 2020
Algehele gradering
Die eienaar van die plek was baie vriendelik en het alles gedoen om ons welkom te laat voel, asook die dametjie wat skoonmaak, sy was bereid om haar strykwerk te los om vir my te wys waar ek vuilis kan weggooi.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Steph. Ek is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Ons verwag nie van gaste om kamer skoon te maak met vertrek nie, aangesien ons dit graag self wil doen as deel van ons diens! Louis de Swardt
Lorettha V - Nov 2020
Algehele gradering
Het 'n funksie bygewoon in Middelburg.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Lorettha. Ek is bly julle het lekker gekuier! Sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Louis de Swardt
Alex V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie oulike plek, mens voel dadelik tuis!
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Alex. Ek is baie bly julle het tuis gevoel. Ja die reën was baie welkom! Louis de Swardt
Louis G - Nov 2020
Algehele gradering
Ek kon na 'n lang reis heerlik ontspan by 'n rustige en vriendelike plek.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Louis, ek is bly jy het dit geniet. Altyd lekker om te hoor as gaste tevrede was. Groete Louis de Swardt
Esther S - Okt 2020
Algehele gradering
Ek het baie lekker oorgebly. Alles was netjies, skoon, baie gemaklik en veilig.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie Esther, ek is bly ons kon jou verblyf aangenaam maak. Louis de Swardt
Beatrix D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Annelene.
Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te kry dan weet ons mense waardeer ons strewe na die beste!
Louis
Yolandi A - Aug 2019
Algehele gradering
Spacious, clean and modern.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Yolandi! Dit was lekker om julle hier te hê.
Louis de Swardt
Roelf V - Jul 2019
Algehele gradering
Ruim, netjiese en goed toegeruste wooneenheid in Middelburg!
Lees meerArt Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Roelf. Dit was lekker om julle hier te hê. Louis de Swardt
Louis C - Jun 2019
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Art Deco Villas se terugvoer
Good day, Louis,
I shall make sure you get a larger room next time!.
Regards,
Louis de Swardt
Melanie K - Mei 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Melanie.
Groete,
Louis de Swardt
M B - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, lekker geslaap.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Mike. Ek is bly julle is tevrede.
Louis de Swardt.
Petro M - Mei 2019
Algehele gradering
Verfrissend en luuks met alles wat ek nodig het weg van die huis.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Petro. Ons probeer altyd die ekstra myl loop vir ons gaste.
Louis de Swardt
Francois C - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Francois. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Louis de Swardt
Johnny L - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties om hier te bly.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Johnny, dit was 'n voorreg om julle te huisves.
Louis
Pearl W - Apr 2019
Algehele gradering
We had an awesome stay at Art Deco Villas.
Lees meerArt Deco Villas se terugvoer
Thank you for your kind words, Pearl. We enjoyed having you here and a special word of thank you for the chicken biryani and the pickled fish! It was my first experience of your traditional food.
Regards
Louis de Swardt
Mariana S - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het ons oornagverblyf by Art Deco baie geniet. Die foto lyk egter beter as die kamer - dis maar beknop.
Art Deco Villas se terugvoer
Beste Mariana,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Die groter kamer was beskikbaar, maar ongelukkig was julle nie bereid om meer daarvoor te betaal nie.
Die voordeur kan ongelukkig nie omgedraai word nie, hy is spesiaal so deur die argitek ontwerp.
Groete,
Louis
Tristan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic!
Art Deco Villas se terugvoer
Thank you, Tristan. We are happy we could make your stay worth while.
Daniel B - Feb 2019
Algehele gradering
Het 'n lekker oornagplek opgespoor in die middel van Suid-Afrika.
Art Deco Villas se terugvoer
Dankie, Danie. Dit was gaaf om julle te ontmoet en as vriende te groet.
Lina S - Feb 2019
Algehele gradering
Het veilig gevoel. Baie gemaklike gevoel in eenheid.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie, Lina. Ja, dit is baie rustig hier en die ideale plek om te ontspan na 'n lang reis!
Willy N - Feb 2019
Algehele gradering
Die verblyf is baie goed.
Wineen S - Jan 2019
Algehele gradering
Perfekte halfpad oorslaapplek!
Art Deco Villas se terugvoer
Biae dankie, Vineen. Kinders en troeteldiere is altyd welkom, want hulle bring vreugde.
Louis
Lizanne N - Jan 2019
Algehele gradering
Ruim, skoon en rustig.
Art Deco Villas se terugvoer
Lizanne, dit was lekker om julle hier te hê!
Groete
Louis
Sonja V - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik in die Karoo.
Lees meerArt Deco Villas se terugvoer
Sonja,
Ek hoop jy het lekker by jou ouers en dogter gekuier. Sien uit na jou volgende besoek.
Louis
Dewald B - Des 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly ons kon u reis aangenaam maak. Louis de Swardt
Willem P - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlijk rustig gelegen. Er blaffen wel honden in de buurt.
Art Deco Villas se terugvoer
Dit was heerlik om besoekers van Middelburg in Nederland te ontvang. Ek het reeds die buurman aangespreek oor sy blaffende honde!
Louis
Felix S - Aug 2018
Algehele gradering
Oulike, gerieflike oornagverblyf.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie wenk. Ons ondervinding is egter dat gaste voel die ondervloerse verhitting is voldoende
Debbie W - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Art Deco Villas se terugvoer
Baie dankie. Ons het onmiddelik aandag daaraan gegee en badmat aangebring
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smidstraat 14, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom