Beskrywing
'n Vrolike, sonnige kamer met 2 driewartbeddens, lugversorging en 'n en suite-badkamer met stort en groot, privaat, onderdak-balkon. Geriewe beskikbaar sluit in tee, filter koffie, en haardroër. Hangkaste is toegerus met klerehangers en bagasierakke. Haardroër.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders van alle ouderdomme is welkom.
Die tariewe sluit 'n heerlike ontbytbuffet in op die onderdakstoep met uitsig oor die swembad en die tropiese tuin. Vars vrugte, 'n verskeidenheid brood en kase van gehalte, plus 5 Rose-tee en Assigi-gemaaldekoffie vorm deel van die ontbyt-ervaring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8, Kuda Straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom