Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Anchored Inn II - A Slice of Heaven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

1) Gaste moet asb. van 22:00 af aan stil wees - daar is ander inwoners in die omtrek, so wees asb. bedagsaam.
2) Die aantal gaste waarvoor daar bespreek is mag nie oorskry word nie.
3) Partytjies word nie toegelaat nie.
4) Hou asb. te alle tye die motoroprit oop.
5) Die hek het 'n sensor en maak na 30 sekondes toe, so maak asb. seker jy beweeg vinnig in en uit.
6) Bring asb. julle eie handdoeke en toiletware - handdoekies, badmatjies en handeseep word voorsien.
7) Daar is vinnige WiFi beskikbaar op die HARRIS-netwerkverbinding. Die wagwoord sal voorsien word.
8) Daar is 'n MiBox aan die TV gekonnekteer met toegang tot DStv, Netflix en YouTube. Maak asb. seker om die Jeddidiah-rekening op Netflix te gebruik en die Achored Inn-rekening op DStv.
9) Die voordeur en Trellidoors werk albei op die klapsluit-meganisme, so maak seker jy het 'n stel sleutels, anders gaan jy jouself uitsluit.
10) Jou asb. alle vensters toe wanneer jy die eenheid verlaat en hou 'n oog oop vir apies wat altyd skelmpies op soek is na iets om te eet.
11) Dromsakke word vroeg op Woensdagoggend opgetel, so los die swartsakke asb. op die hoek aan die linkerkant net buite die kompleks.
12) Hier kan jy tuis voel. Behandel asb. die huis soos wat jy jou eie sou hanteer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dudutu Place 3, Dududu-weg 1, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8508e29977146742f4f6e59f25f36e3be0be0e1ce9acd7c6d57b8e6c8215aec749c14d52ad80a1b36e948107a6dc92df6bec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 3 Dudutu Place 1 Dududu Road 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.276043531633 30.756284524468
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem