Amour a Montagne
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Mariza S - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Pragtige plek.
Werner K - Nov 2023
Algehele gradering
Net hulle moet sê dit is a continental ontbyt.
Annelie E - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaamste gasheer en dame, pragtigste uitsig.
Amour a Montagne se terugvoer
In alle nederigheid, kan ons opreg sê baie, baie dankie! Ons waardeer hierdie positiewe terugvoer, meer as wat u ooit sal besef!
Ashton L - Jan 2022
Algehele gradering
A fantastic place to rest with great owners.
Amour a Montagne se terugvoer
Thank you very much! We really appreciate your positive feedback, as well as the fact that you enjoyed your stay with us! Always feel welcome!
Mantwa M - Des 2021
Algehele gradering
Relaxed and rejuvenating. Quiet.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Saint Faiths-weg 70, Umtentweni, Port Shepstone, 4238, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 18