Amazibu 302
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
David-john M - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice.
Amazibu 302 se terugvoer
I'm happy to hear that you enjoyed your stay. Hopefully, the free unlimited WiFi kept the kids entertained. Nature's TV is way better than actual TV - laugh out loud.
Laetitia L - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly en geslaap.
Amazibu 302 se terugvoer
Baie dankie dat julle ons huisie by die see gekies het. Hoop ons sien julle weer!
Byron W - Apr 2023
Algehele gradering
Conveniently located. Easy access to beach.
Amazibu 302 se terugvoer
Thank you so much, Byron. You were lovely guests and we would be delighted to host you again.
Andre M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Pragtige plekkie.
Amazibu 302 se terugvoer
Baie dankie Andre - heerlik om sulke terugvoer te kry. Ons opsigter Erika is 'n absolute ster.
Julle is enige tyd terug welkom - laat weet net as julle weer see en strand nodig het.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amazibu Flats, Kusweg 113, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom