Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Hill

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gaye Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Aloe Hill
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met vriende

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Maak seker jy kry die aanwysings van Aloe Hill af, Google Maps se ligging van Aloe Hill is nie waar Aloe Hill is nie. Die pad is nie vir lae voertuie nie. Die laaste 5 km is nogal rof. Daar is nie foto's van die braaigeriewe op die webwerf nie, maar daar is wel een wat baie lekker werk by die boma. Maar alles in ag genome, steeds baie lekker, en sal maklik weer terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middlerus-weg D509, Proudfoot Plaas, Mooirivier, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91df783a6b0134f6509e6dd3dac309cbdd8069e73c56caba51d3ceaaa737298d66513f172c03e2d73c0dbaa10ec4a440bea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 D509 Middlerus Road Proudfoot Farm 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.118197590039 30.256898739914
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem