Agulhas Heights
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie bekoorlike, afgewitte kothuise, met 'n speelse gevoel, is geleë in Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika. Dit is ook die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet.
Ons het 3 selfsorgkothuise met luisterryke 180º-uitsigte oor die see en die kus. Elke kothuis het 2 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea en 'n aparte badkamer. Die hoofslaapkamers het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 stapelbeddens in die leefkamer. Elke kothuis bied slaapplek vir 4 mense. Die kothuise is volledig toegerus en is stapafstand van die winkels en restaurante af. Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar.
Die pragtige, ruwe puntjie van Afrika is 'n nasionale park wat 'n tuiste bied vir 'n groot verskeidenheid wild. Die nasionale park dien ook as 'n broeiplek vir die bedreigde swarttobie. Swemmers en branderplankryers is mal oor die Indiese oseaan se warmer water en hierdie omgewing is veral ook bekend vir sy skeepswrakke.
Daar is geen afslag tydens Desember nie en kothuise moet as 'n geheel bespreek word en nie per gas nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 9
Ligging
- Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Agulhas Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Agulhas Struisbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom