Agulhas Heights
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Charlene C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gerus, alle winkels, restaurante naby.
Agulhas Heights se terugvoer
Baie dankie Charlene, hoop om u weer te sien!
Jacky M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker cosy huis met 'n amazing view oor die see en omliggende gebied.
Agulhas Heights se terugvoer
Dankie Jacky daar is n gas bottel in die gang kas en die ketel op die mikrogolf is juis vir die gas om koffie te maak gedurende beurtkrag.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Ruby P - Nov 2022
Algehele gradering
Die plek was vuil en definitief nie wat ons verwag het nie.
Lees meerAgulhas Heights se terugvoer
Ruby ek wens jy wou dit onder my aandag bring toe julle hier was en ek kon dinge regsien maar om 'n negatiewe review te los help ons nie. Jy het gevra vir skoonmaker maar selfsorg moet jy self doen of dit aanvra teen 'n koste. Ons het baie wind gehad so stof is maar 'n probleem daagliks. Ek sal dit opneem met die skoonmakers. As u die yskas hoeer gestel het, sou dit nie ontdooi nie.
Alta H - Nov 2021
Algehele gradering
Great place.
Agulhas Heights se terugvoer
Alta, with regards to that stove. You can only use 2 features at a time and not all three.
Heather B - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice clean cottage with 2 bedrooms.
Agulhas Heights se terugvoer
Thank you Heather! It is guests like you, that make us successful!
Thelma G - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Agulhas Heights se terugvoer
Baie baie dankie
Erika D - Nov 2020
Algehele gradering
Luilekker-plek.
Rina S - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker, als wat ons nodig het.
Len P - Mrt 2020
Algehele gradering
Was briljant!
Agulhas Heights se terugvoer
Baie baie dankie julle twee.
Annerika B - Mrt 2020
Algehele gradering
Mooiste view!
Agulhas Heights se terugvoer
Dankie vir die aandag bring aan yskas sal onmiddelik laat regmaak. Kom weer asb!
Jochelle O - Nov 2019
Algehele gradering
We had an amazing experience! The rooms were pristine and the location superb. Thank you.
Agulhas Heights se terugvoer
Thank you, Jochelle!
Rolien D - Sep 2019
Algehele gradering
Besonderse plekkie met see-uitsig.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Novy B - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful view of the ocean, house is neat and tidy.
Frederik Hendrik S - Sep 2018
Algehele gradering
Aaangenaam en mooi omgewing.
Lucine M - Jul 2018
Algehele gradering
"Home away from home".
Nia M - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik en skoon geriewe met pragtige uitsig.
Esti R - Jul 2016
Algehele gradering
Absoluut lieflike self-catering blyplekkie.
Nelie B - Jun 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en veilige verblyf.
Liana W - Sep 2015
Algehele gradering
Die huisies is voldoende ingerig vir 'n groot groep en alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het.
Jaco L - Aug 2015
Algehele gradering
Lovely view, nice, quiet area.
Agulhas Heights se terugvoer
We are in the process of upgrading and we shall have better stoves soon. Hope to see you again.
Bea A - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlevel-straat 16, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom