Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 673, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 200R1 760 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Agulhas Country Lodge is uit natuurlike kalksteen gebou en vloei pragtig met die fynbos-landskap saam. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die see.
Agulhas Country Lodge het ’n keuse van kamers wat verblyf aan 2 tot 3 gaste elk bied. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens en elkeen het ’n en suite-badkamer met ’n stort of 'n bad. Die Honeymoon-kamers het ook spa-baddens. Daar is lugversorging, ’n kluis, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe met 'n verskeidenheid tees en koffies, en 'n TV in elke kamer. WiFi en ’n oornagwasgoeddiens is ook beskikbaar.
In L'Agulhas kan gaste na die asemrowende natuurskoon van die mees suidelike punt van Afrika uitsien. Dit is hiér waar die majestueuse Indiese en Atlantiese Oseaan waarlik ontmoet. Daar is ook verskeie nabygeleë restaurante om te besoek.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Jaar gelys 13
Ligging
- Hoofstraat 673, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Agulhas Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hoofstraat 673, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom