Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Riverbank on Sundays

Selfsorg
Fish Eagle Eenheid
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbankbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, stomer, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.

Huisreëls

Daar is 'n gedeelde swembad agter die hoofhuis waar die eienaars woon. Slegs betalende gaste mag die geriewe gebruik en besoekers word nie toegelaat nie.
Die kaarthouer se ID/paspoort moet met inklok getoon word. Die kredietkaart wat vir die aanlyn-deposito gebruik is, moet met inklok getoon word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kingfisher Eenheid
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid op die grondverdieping word deur 'n privaat ingang bereik en het 'n privaat braai-area. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 klein kinders en die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n rusbankbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slipperbad. Die kamer het 'n platskerm-TV teen die muur en die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, yskassie, mikrogolf, stomer, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Ander geriewe soos 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n gedeelde swembad agter die hoofhuis waar die eienaars woon. Slegs betalende gaste mag die geriewe gebruik en besoekers word nie toegelaat nie.
Die kaarthouer se ID/paspoort moet met inklok getoon word. Die kredietkaart wat vir die aanlyn-deposito gebruik is, moet met inklok getoon word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 050
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 80, Colchester, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b575445e96cad7d477edee836c4b8f76254bf2e5885632adb7adbe7340bf92ca022fbb248bb41bd710afe9830bbbc854b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 80 Wellington Street Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692880734626 25.824378464721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem