Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Adventure House and Apartment

Selfsorg
Addo Adventure Apartment
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek saamgeskuif kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, stoof en 'n oond toegerus en daar is 'n dubbelslaapbank en 'n TV in die sitarea.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.

Geen ekstra besoekers word op die perseel toegelaat nie.

'n Kontantdeposito van R500 word gehef vir gaste om die vermaaktoerusting, soos die veerpyltjies, pool-tafel en -toerusting te huur. Dit kan by die restaurant betaal word wanneer gaste die sleutels optel. Sodra die toerusting na die restaurant terugbesorg word, sal gaste hul kontantdeposito terugkry.

Gaste kan toere soos riviervaarte, kanovaart, sandplankry of safari's in die Addo Nasionale Park bespreek teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Addo Adventure House
Vanaf
Vanaf R2 700
per eenheid
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Die kamers deel 2 badkamers wat bad- en stortgeriewe het. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n sitkamerstel en 'n TV in die sitkamer, en die onthaalarea het 'n TV, kroegarea, pooltafel en veerpyltjiebord. Die huis lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai sowel as 'n eetarea, en bied toegang tot die tuine met 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies of funksies word op die perseel toegelaat nie.

Geen ekstra besoekers word op die perseel toegelaat nie.

'n Kontantdeposito van R500 word gehef vir gaste om die vermaaktoerusting, soos die veerpyltjies, pool-tafel en -toerusting te huur. Dit kan by die restaurant betaal word wanneer gaste die sleutels optel. Sodra die toerusting na die restaurant terugbesorg word, sal gaste hul kontantdeposito terugkry.

Gaste kan toere soos riviervaarte, kanovaart, sandplankry of safari's in die Addo Nasionale Park bespreek teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 136, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ac12bd946fb30c40bfcf14610c4684a3f68778a5aa252fe7dca019c5abc73485c7fd513f3ef75b62e9998111dfc1294d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 136 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.710030515605 25.799208018138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem