Beskrywing
Hierdie eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n kaggel, kombuis, eetarea en aparte badkamer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskothuis is oopplan met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en stapelbeddens. Daar is 'n ontbyttoonbank, 'n kombuis, leefarea en badkamer. Daar is ook 'n privaat tuintjie.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n kaggel, kombuis, eetarea en 'n aparte badkamer.

Hierdie gesinseenheid het 2 slaapkamers en 'n volledige badkamer met 'n Victoriaanse bad en stort, 'n kombuis, eetkamer en 2 groot slaapkamers met oregon-vloere en geperste plafonne. Daar is 'n groot gemeenskaplike veranda vir skemerkelkies en 'n gerieflike sitarea. 'n Kaggel en elektriese komberse word voorsien vir 'n gesellige winter.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinseenheid het 'n volledige badkamer met 'n Victoriaanse bad en stort, 'n kombuis, eetkamer en 2 groot slaapkamers met oregonvloere en gedrukte plafonne. Daar is 'n groot stoep waar gaste kan skemerkelkies drink en 'n gerieflike sitarea.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 4 slaapkamers met 2 dubbelslaapkamers en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk, waarvan 1 in die solder is. Die 2 enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word op versoek. Daar is 2 badkamers, 'n groot kombuis met eetarea en 'n woonkamer met 'n TV en rusbanke. Dié kamers is tradisionele Afrika-styl rondawels met grasdakke.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tautestraat 16 en 18, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom