Above The Harbour
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Above The Harbour bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die prentjiemooi kusvoorstad Mosselbaai. Die huis spog met 'n panoramiese uitsig oor die baai en hawe en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Hierdie verblyf maak van sonkrag gebruik en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.
Gaste kan tussen 5 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer, kies. Die kamers het elkeen gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Elkeen van die 5 gastekamers is in die hoofhuis en het ingeboude kaste, 'n platskerm-TV, 'n yskassie, mikrogolf, ketel, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n selfsorgwoonstel langs die huis.
Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe. Die huis is naby restaurante en stapafstand vanaf al die vernaamste besienswaardighede in die dorp.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jan FO Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Blandstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Above The Harbour het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8