Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Above The Harbour

Gastehuis
Captain's Cabin (Kamer 6)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is aan die voorkant van die huis en bied slaapplek aan 3 gaste en 'n manjifieke see-uitsig. Die tripelkamer beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is kleiner en het 'n enkelbed en ingeboude kaste. Die eenheid het al die nodige geriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. 'n Tafel en stoele dien as werkspasie of 'n eetarea en 'n haardroër, strykyster en strykplank is beskikbaar op versoek. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale en gratis WiFi. Elke kamer in die huis lei na 'n sentrale gang wat op sy beurt na die voordeur lei. Gaste kan die ruim braaistoep by die voordeur benut waar daar oorgenoeg sitplek, tafels en 'n panoramiese uitsig oor die hawe en baai is.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bosun's Quarters (Kamer 10)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is aan die voorkant van die huis en bied slaapplek aan 3 gaste. Die tripelkamer beskik oor 'n slaapkamer met 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ingeboude kaste verseker genoeg stoorspasie. Die eenheid het al die nodige geriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. 'n Tafel en stoele dien as werkspasie of 'n eetarea en 'n haardroër, strykyster en strykplank is beskikbaar op versoek. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale en gratis WiFi. Elke kamer in die huis lei na 'n sentrale gang wat op sy beurt na die voordeur lei. Gaste kan die ruim braaistoep by die voordeur benut waar daar oorgenoeg sitplek, tafels en 'n panoramiese uitsig oor die hawe en baai is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Starboard Bow (Kamer 7)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die middel van die huis en bied slaapplek aan 3 gaste. Die tripelkamer beskik oor 'n slaapkamer met 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ingeboude kaste verseker genoeg stoorspasie. Die eenheid het al die nodige geriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. 'n Tafel en stoele dien as werkspasie of 'n eetarea en 'n haardroër, strykyster en strykplank is beskikbaar op versoek. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale en gratis WiFi. Elke kamer in die huis lei na 'n sentrale gang wat op sy beurt na die voordeur lei. Gaste kan die ruim braaistoep by die voordeur benut waar daar oorgenoeg sitplek, tafels en 'n panoramiese uitsig oor die hawe en baai is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Port Bow (Kamer 9)
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is aa die agterkant van die huis en bied slaapplek aan 3 gaste. Die tripelkamer beskik oor 'n slaapkamer met 1 koninggrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ingeboude kaste verseker genoeg stoorspasie. Die eenheid het al die nodige geriewe insluitend 'n mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware. 'n Tafel en stoele dien as werkspasie of 'n eetarea en 'n haardroër, strykyster en strykplank is beskikbaar op versoek. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met OpenView HD-kanale en gratis WiFi. Elke kamer in die huis lei na 'n sentrale gang wat op sy beurt na die voordeur lei. Gaste kan die ruim braaistoep by die voordeur benut waar daar oorgenoeg sitplek, tafels en 'n panoramiese uitsig oor die hawe en baai is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Crow's Nest (Kamer 8)
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die middel van die huis en is 'n knus enkelkamer met slaapplek vir 1 gas op 'n driekwartbed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ingeboude kaste verseker genoeg stoorspasie. Die kamer het ook 'n mikrogolf, yskassie en elektriese ketel. 'n Tafel en stoele dien as werkspasie of 'n klein eetarea en 'n haardroër, strykyster en strykplank is beskikbaar op versoek. Die kamer het gratis WiFi. Elke kamer in die huis lei na 'n sentrale gang wat op sy beurt na die voordeur lei. Gaste kan die ruim braaistoep by die voordeur benut waar daar oorgenoeg sitplek, tafels en 'n panoramiese uitsig oor die hawe en baai is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Quarterdeck Apartment (Eenheid 11)
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die klein selfsorgwoonstel is langs die hoofhuis. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid se kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof met 'n oondjie en al die nodige eetgerei en breekware toegerus. Lugversorging is beskikbaar en gaste kan maaltye by die groot tafel nuttig. Die kamer het ook 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 36, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb15a3fe35cfaa862403ceacbab4652ddac81eae042548be9ebbac1e4bcf95b15af62c058d8d6086f7fd9c80c0523c60a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 36 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.181845333609 22.15033764418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem