Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aan de Bergen Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 62 resensies vir Aan de Bergen Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dalena T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena T
Gesin met klein kinders

Gerieflike, netjiese verblyf in Swellendam se hoofstraat.

Gerieflike verblyf in Swellendam se hoofstraat. Ons honde het 'n afgebakende area gehad om buite te kan rondloop en daar is veilige parkering. Uitstekende kommunikasie vanaf die eienaar. Die kwekery het pragtige plante ook!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Banie, dankie vir hierdie mooi resensie, dit word opreg waardeer. Jy is altyd welkom om weer 'n draai te kom maak.
En van my kant af wil ek ook noem dat julle baie aangename mense is en wonderlike gaste om te kan ontvang.

Groete,
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Metisha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Metisha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, stil, ons het die swembad geniet en lekker movies gekyk. Baie dankie.

Ons het baie lekker gerus en geslaap. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

More Metisha,

Baie dankie vir die kompliment. Bly julle het dit hier geniet.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marti

Aan de Bergen Guesthouse
Grizelda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grizelda S
Gesin met tieners

Rustig, netjies, vriendelike ontvangs.

Perfekte plek vir oorslaap, selfs vir langer. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Hallo Grizelda, baie dankie, ek waardeer hierdie mooi terugvoer opreg.
Mooi dag,
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Terri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Terri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and good stop over.

We stayed one night. The lady was extremely accommodating and even found a plug point for our car fridge. The accommodation was clean but very small, perhaps more suited to a single person. The bed had a window behind it and not a headboard, which is not ideal for relaxing in bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier en gou tuis gevoel.

Baie hartlike ontvangs gehad. Onmiddellik tuis laat voel. Pragtige kamer en stort veral. Dankie vir die ekstra melk en suiker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Hallo Wikus, baie dankie vir die mooi woorde, en ek vertrou ons gaan julle sommer gou weer sien. Beste wense vir 2024. Groete, Cornelia van Aan de Bergen Gastehuis Swellendam.

Aan de Bergen Guesthouse
Heleen C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen C
Saam met vriende

Netjies verblyf in 'n pragtige omgewing.

Die huisie is toegerus met alles wat mens benodig vir oornagverblyf. Baie netjies met 'n vriendelike gasvrou. Die uitsonderlike kwekery op die perseel is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Heleen, baie dankie vir die mooi resensie, word opreg waardeer, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Jj L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jj L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag geslaap.

Slaap en gaan. Geen persoonlike diens nie. Eienaar bly nie op perseel nie. Sal 'n volgende gastehuis volgende keer probeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Pragtig, mooi en skoon.

Vriendelike mense, alle staf ingesluit. Alles is baie netjies en skoon met moderne geriewe. Dit het die hele naweek gereën, maar dit was prentjiemooi om uit die groot vensters te kyk. Ek sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa F
Gesin met klein kinders

Great value for money.

Everything we needed was available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangename plekkie.

Was aangenaam om daar te bly. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Bly as julle, julle kuier by ons geniet het. Altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang.
Groete
Marti

Aan de Bergen Guesthouse
Lisa E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Enkelreisiger

Comfortable and pleasant.

Aan de Bergen is conformable and conveniently situated. Cornelia is a warm and welcoming hostess who ensured that I was well taken care off. I enjoyed my stay and would recommend Aan de Bergen to anyone passing through Swellendam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Thank you for this nice review, it mean a lot to me, you are always welcome to visit us again.

Kind regards
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Rian Johannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian Johannes B
Enkelreisiger

Heerlik gekuier.

Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon. Mooi tuin en uitsig. Mal oor die ou meubels. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Rian vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons net so goed om jou as gas hier by ons te ontvang. Sien uit na 'n volgende keer.
Groete van huis tot huis
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Mari-louise L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-louise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig. Baie vriendelike eienaar.

Eienaar was so vriendelik en behulpsaam, sal definitief weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie waardeer die mooi terugvoer, altyd welkom
Groete
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Herman V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike, warm ontvangs. Pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Herman, ons waardeer jou goeie terugvoering en sien uit om julle weer eendag te onvang. Dit was ook vir my baie lekker om julle hier te kon help. Groete, Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Lorinda V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en netjies.

Pragtig geleë aan die voet van die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Lorinda vir die positiewe gradering dit word opreg waardeer, Vertrou ons sal julle weer in die toekoms kan ontvang

Groete
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Kay J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kay J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very adequate and comfortable.

This was an overnight stay. the room was pretty and comfortable, and the house and garden were beautiful. We did not really engage with any staff except for a brief welcome, after which she left. There was no one around when we needed something from the kitchen, although we were offered the use of the kitchen. It would have been nice if there were more than 2 tea bags in the room. We could also not use the TV, as there were no instructions left (and no one to ask).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Good day Kay, thank you for the rating and your honesty. I am so sorry for not keeping up 100% to your expectations, this feedback makes Aan de Bergen stronger and I will make sure it will not happen again. Hope you will visit us soon to make up for the things you mist. Have a good day. Kind regards, Cornelia.

Aan de Bergen Guesthouse
Freddie (dr F A ) V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie (dr F A ) V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs vriendelik, hulpvaardig.

Veilige parkering, kamergeriewe netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Dr, ek waardeer julle goeie terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Cornelia

Aan de Bergen Guesthouse
Van Zyl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou; mooi uitsig op berge.

In stil straat met mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Aan de Bergen Guesthouse
Amber R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simple comfort done perfectly.

Beautiful garden, comfortable bed, and attentive owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Place clean and neat and bed comfortable, beautiful little kitchen.

Swellendam is a beautiful town and highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie.

Aan de Bergen Guesthouse
Darelle L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darelle L
Saam met vriende

Het alles wat ons nodig gehad het.

Eienaar was vriendelik en hulpvaardig, en ons het die omgewing baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loren V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loren V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint vineyard cottage.

We received a friendly welcome from the host upon arrival. The bedroom was inviting. The bed was comfortable and the shower had great pressure. The bedroom is just extremely hot during loadshedding as the fan above is switched off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie soos verwag nie.

Met aankoms was daar geen aanduiding waar die ontvangs is nie, die kamer was mooi skoon, maar daar was geen handdoeke in die kamer nie. Ons moes glase koop omdat daar slegs een glas in die kamer was. Wou nie opsigter pla nie aangesien hy baie lank geneem het om te reageer op vorige versoeke. Swellendam is 'n pragtige dorp met baie om te doen. WiFi ook baie onbetroubaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mensvriendelik ook hondjievriendelik!

Gerieflike kamer en goeie beddens en skoon badkamer. Veilige parkering. Ideale oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Veilige parkering binne die erf. Skoon en netjies. Goeie matras en linne. Personeel was baie behulpsaam. Geen moeite is ontsien nie. Uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak en aan ons behoeftes te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Esther vir julle besoek en vriendelike resensie.

Aan de Bergen Guesthouse
Marike S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Gesin met tieners

Rustigheid en vrede.

Ons het 'n heerlike wegbreeknaweek in Swellendam geniet. John en Yvette het ons hartlik ontvang en hulle kommunikasie was uitstekend. 'n Bonus was dat die huis en erf ook veilig was vir ons hond. Die aalwynkwekery op dieselfde perseel is pragtig en 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aan de Bergen Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marike,

Ons sien uit na julle volgende kuier.

John en Yvette

Aan de Bergen Guesthouse
Gwen R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight.

Our room was on the upper level which required walking up a flight of stairs with baggage. The room was clean and neat with an en suite, coffee station and small fridge. We had a comfortable night's rest. The establishment has wifi but due to loadshedding we cannot rate the quality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Strauss D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Strauss D
Gesin met tieners

Vetplant-paradys.

Veilige, ruim huisie met mooi tuin in hoofstraat, naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeromy V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeromy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, lekker warm kombers op die bed. Het heerlik gegbly. Tot 'n stoepie om op te sit en tee drink. Kon dalk net meer koffie en tee-sakkies gewees het, en gewone Ceylon tee.

Tuin is lieflik en baie netjies. Veilige parkeerplek, stil en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Netjies en 'n vriendelike gasheer. Badkamer is net baie klein en beknop. Sal aanbeveel vir toekomstige reisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, vriendelik en goed geleë.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja T
Enkelreisiger

Ek het vreeslik lekker gekuier en gerus.

Die gastehuis is pragtig en netjies. Personeel is ook baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer met 'n mooi uitsig.

Vriendelike eienaars wat ons dadelik laat welkom voel het. Kamer is ruim, netjies en pragtig. Goeie linne. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoleen R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen R

Baie aangenaam.

Gasvrou was baie hulpvaardig. Kamer was baie netjies met 'n mooi uitsig op die berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Geen onderhoud word meer gedoen nie. Ek glo nie ek sal weer daar inboek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denver James H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Denver James H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, safe, never saw the host who was, nevertheless, friendly on the phone.

Waited at the gate for several minutes before being assisted, despite 3 or 4 phone calls, when eventually a staffer allowed us in and showed us to our room. We never saw anybody again thereafter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte oornagplek.

Vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - jy gaan nie 'n fout maak as jy hier boek nie.

Aan de Bergen was skoon en netjies en pragtig ingerig. Boonop was die eienares uiters vriendelik en behulpsaam en het ons so tuis laat voel! Sy kon ons goeie raad gee oor roetes en aktiwiteite in die omgewing. Ons het dit baie geniet om hier te bly en sal beslis weer hier wil bly as ons ooit weer in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa M

Rustig pragtige uitsig.

Familie met groot en klein kinders, als was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike gasheer, pragtige kamer en eiendom.

Ons was baie goed behandel by Aan de Bergen. Ons sal beslis terugkeer daarheen. Die gasheer was fantasties, die kamer en uitsig iets om oor huis toe te skryf en die hele atmosfeer ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige verblyf.

Dit was ons derde verblyf by Aan de Bergen en ons gaan elke keer terug soontoe omdat dit effens buite die 'besige' middedorp lê sodat jy voel jy's nie so in die gewoel nie, maar ook naby genoeg om al die restaurante en winkels te kan besoek. Dis 'n ouerige gastehuis, maar baie lekker en mooi ingerig en beslis die tarief werd. Dankie aan Alana en haar man wat so vriendelik en behulpsaam was. Ons is groot diereliefhebbers, so die liefdevolle kat en honde was 'n heerlike bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met vriende

Baie netjie, skoon en vriendelike diens.

Baie lekker geslaap dit is net jammer dat die gastehuis nie etes, veral nie ontbyt, aanbied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida C
Enkelreisiger

Ek het twee nagte oorgebly op pad Kaapstad toe, om die omgewing te verken.

Die selfsorg-eenheid direk langs die gastehuis, het perfek aan my vereistes voldoen: Privaatheid, veilige parkeerplek binne die erf, vriendelike eienaars en behulpsame personeel. Die eenheid is pas opgeknap, kraakskoon en netjies met alle noodsaaklikhede verskaf. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die gasvryheid waarmee ons ontvang was.

Plek is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige familiekuier.

Ons het iets sentraal, gemaklik en bekostigbaar gesoek. Ons het dit alles en meer ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm platelanse ontvangs en verblyf.

Die manier hoe ons ontvang is, het ons onmiddellik tuis laat boel. Geen moeite is ook ontsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi rustig en goed geleë.

Heerlike stoep waarop kamers eie toegang het privaat en ons het die wintersonnetjie geniet op daardie stoep. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V
Saam met vriende

Vriendelikste mense ooit.

Uit hul pad gegaan om ons gemaklik te maak en aan ons behoefdes te voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en goeie ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dianne S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dianne S
Saam met vriende

Motorcycle road trip through rural towns.

Pleasant stay in comfortable surroundings. Air-conditioning in the room would have been a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska H - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Saam met vriende

Mooi, gerieflik, goeie diens.

Lekker kamer, alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa S
Gesin met klein kinders

Misunderstanding that was handled poorly.

Enough said!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.

Ons het baie lekker by Aan de Bergen gebly. Die swembadjie was 'n groot bonus. Die kamer is kleinerig, maar goed toegerus met 'n mooi stoep. 'n Kroegyskas in die kamer sal baie handig wees. Ontbyt was lekker en meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liane P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P
Gesin met tieners

Pragtige gastehuis, vriendelike personeel en unieke kwekery!

Baie goeie waarde vir geld! Die personeel is baie vriendelik en die kwekery op die perseel is iets besonders! Julle sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely excellent.

Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudolph S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S
Besigheidsreis

Mense is altyd vriendelik.

Altyd lekker by Aan de Bergen. Kos en verblyf is goed. Mis net die honde wat weg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable guesthouse in a nice environment

Guesthouse is relatively close to the town centre, but in a quiet neighbourhood and has secure parking. Room on ground floor was spacious and clean with private entrance. Breakfast cooked to order and served with a smile, though not exceptional. If possible enjoy it on the veranda with stunning mountain view. Recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Umia K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umia K
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer in 'n pragtige woning.

Goeie ontvangs. Slaapkamer netjies en esteties vir die oog ingerig. Pragtige tuin en heerlike stoep om te ontspan. Miskien kan daar 'n brosjure wees van besienswaardighede en restaurante in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefani P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefani P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik tuis gevoel.

Aan de Bergen Guesthouse was waarde vir geld en ons het ons verblyf geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B
Saam met vriende

Ek het welkom gevoel, die diens is puik.

Die eienaar is professioneel. Veilige voertuigparkering, heerlike swembad. Sal weer soontoe gaan. Kos is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sakkie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie D
Enkelreisiger

Baie lekker.

Ek het net een klagte. Die honde se geblaf het my baie afgesit. Maar verder geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Gesin met klein kinders

Het dadelik welkom gevoel, kamers is pragtig en het als wat jy nodig het.

Eienares is so gasvry en vriendelik dat mens dadelik welkom voel. Gastehuis is lieflik skoon en netjies met al die geriewe wat nodig is vir gerieflike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethelstraat 3, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa124635900eb973d7b4f223c5725c72d5ee9ccf64c824d25236756be39da727435074b0840243e07a4c91051e497028b0bb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem