Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 George Hulett House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R560 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke.
Geen harde musiek word vanaf 22:00 toegelaat nie.
Geen rook word binne die huis toegelaat nie.
Geen geleenthede, partytjies of matriekvakansiestudente word toegelaat nie.
Klein troeteldiere is welkom met toestemming van die eienaar.
'n Ekstra skoonmaakdiens en linneverandering kan op versoek en teen 'n ekstra koste voorsien word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 930
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R3 930
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R3 930
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Hullet Place 7, Salt Rock, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd63a2f7db26f2e2b717e2efc5838ebf4f38e185cb595a619d948c2a86189310aecf9ca89cd33a1075b52871508b9ad22b6b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 930 per nag (plek vir 14) 3 5 1 5 7 George Hullet Place Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.496250695609 31.243950724531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem