Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7 on Cecilia

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cecilia-keeromstraat 7, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R476 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

7 on Cecilia is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Ballito. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die knus eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat binnehof met braaigeriewe en sitplek, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid gebruik sonkrag en 'n rugsteunbatterystelsel en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 7 on Cecilia sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 7 on Cecilia
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaques Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Cecilia-keeromstraat 7, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 7 on Cecilia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R680 R476
per nag, vir 2 mense
Vanaf R680
R680 R476
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cecilia-keeromstraat 7, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab2476cc3e394589bc763da1ac175483c9299a919eefe6abf5ace3d4edc22dcfb4c6a475cb37ce352a30153e25a6ae9c050c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R476 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 7 Cecilia Close Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.529117080933 31.214674573127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem