Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

67 The Shades

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 67, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

67 The Shades is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Umhlanga geleë is en dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel is op die grondverdieping en het lugversorging, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gaste van hierdie kamer maak van die tweede badkamer met 'n bad gebruik. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe, 'n wassery en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 67 The Shades sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir 67 The Shades
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades 67, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 67 The Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades 67, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44893ea12e66931974f3e0eb67c22adeef3311bd45aeea2dc8ba7eefef0ca4eabd3fc90bb580cb115ff522906494cce9dda8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 23 Weaver Crescent 67 The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721185401102 31.086081307935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem