Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

63 Sea Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge Complex, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

63 Sea Lodge is 'n lieflike seefrontwoonstel op die sesde verdieping van die pragtige Sea Lodge woonstelkompleks wat in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë is. Dié woonstel is ruim en bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n gesin is wat vakansieverblyf soek.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke. Dié area lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, 'n onderdakparkeerplek en WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by 63 Sea Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 176

Jaar gelys 12

Ligging

  • Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge Complex, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 28, Sea Lodge Complex, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43e9cbebd91e320ec1111d46897209dbb618dd17f1f37b1b714d5f889659383b25160138881b2a955394944d095e7e5f0a73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 28 Lagoon Drive Sea Lodge Complex 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.72179 31.088114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem