Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

58 La Pirogue

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R800 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die instansie se besprekingsvorm sal per e-pos gestuur word en moet voltooi word binne 48 uur vir finalisering van bespreking sowel as reël vir toegang en teken van vrywaringsklousule.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die instansie betaal word binne 48 uur nadat die bespreking via Lekkerslaap bevestig is.

Die balans van die betaling moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Rook is verbode in die eenheid.
Geen studente word toegelaat nie.

Addisionele skoonmaakdienste kan gereël word met die agent teen R200 per diens. Dié dienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.

Gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring. (Badhanddoeke kan teen 'n ekstra fooi per handdoek per week gehuur word.)

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 090
R3 090 R2 472
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 090
R3 090 R2 472
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 090
R3 090 R2 472
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 97, Ballitoville, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b77421b107daff86a0f060b8641c2415767c91f24ebb166492d490c3752efc4749d7e2bbc099a2dd5ebb864e92ece5db539?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 090 nouVanaf R2 472 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 97 Compensation Beach Road Ballitoville 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -29.533857152909 31.221290921269
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem