54 Lazy Lizard
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg,
Daaglikse skoonmaakdiens behalwe op Vrydae, Sondae en openbare vakansiedae
WiFi, Netflix, DStv.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die derde slaapkamer kan op versoek met 'n enkelbed en 'n uittrekbed ingerig word.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra tarief van R200 per dag beskikbaar. Hierdie bedrag kan direk aan ons skoonmaker, Pretty, betaal word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Noord Kusweg 42, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom