Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

52 on High

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir 52 on High
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Chris U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris U
Gesin met tieners

Great apartment & awesome host.

Fantastic, highly recommended. Stayed in a couple of places along the Garden Route and 52 was certainly the best accommodation we had by far. Great host and very comfortable apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aqeela S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aqeela S
Gesin met klein kinders

Loved it and would definitely book again in the future.

The apartment was modern, clean and had all the essentials that were needed. It was located close to the main road which made sightseeing a lot easier - quick access to shops and markets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you, Aqeela, we hope to welcome you back very soon.

52 on High
Ian R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian R
Saam met vriende

Die plek is verseker die beste wat jy kan kry.

Ek was baie verras met die plek, alles was baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly, daar was niks wat ons kort gekom het nie. Ons het die groot spasie in al die vertrekke geniet. Die eienaar het gesorg dat die nodige reëlings in plek is 2 dae voor die tyd en in kontak gebly. My breukskadedeposito is onmiddelik terug betaal soos hul gesê het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Baie dankie vir u mooi woorde, Mnr. Rautenbach. Mense soos u verdien dat ons net ons beste sal gee.

52 on High
Lawenia F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawenia F
Gesin met tieners

Convenient, we had every household item available to us, no disturbances, the place was safe too.

I would recommend 52 On High to customers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thanks so much, Lawenia. Take care.

52 on High
Junene K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junene K
Saam met vriende

Heerlike kort vakansie wegbreek.

Die huis is baie gerieflik ingerig met alles wat ons benodig het vir die 5 dae se bly. Daar is n ingeboude binnebraai en toegeboude stoep met die mooiste uitsig oor die baai. Die huis is goed geleë en naby aan die dorp en sportgeriewe waar ons kinders 'n toernooi gehad het. Dankie vir 'n skoon en netjiese huis. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you very much, Junene. We hope to see you again. Take care.

52 on High
Deidre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V
Gesin met tieners

Pragtige plek, waarde vir geld.

Baie mooi plekkie, volledig toegerus, geen tekorte. Skoon, netjies met goeie kwaliteit meubels en toerusting. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Good day Deidre, so very happy you were pleased with your stay. We hope to welcome you back again.

52 on High
Derek E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Derek E
Gesin met tieners

Villa Diaz is goed geleë en is baie goed toegerus, het ons tyd daar baie geniet.

Villa Diaz is ruim en netjies, goed toegerus en sentraal gelee. Het 'n asemrowende uitsig vanaf die stoep. Sal vir seker weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Hi Derek. So glad that you enjoyed your stay at 52 on High. We don’t like to brag, but we really do have an absolutely amazing view for sure. Take care and see you again soon.

52 on High
Ridwan P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ridwan P
Gesin met tieners

Perfect.

This is the ideal getaway for families. Very well appointed and well situated to get around Mosselbaai. Sleeps 6 in real comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you very much, Ridwan. We hope to welcome you back again soon. Take care. Regards, Vanessa.

52 on High
Veronica M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica M
Gesin met tieners

Pragtige met 'n uitstekende uitsig.

Pragtige plek met goeie geriewe. Kan vir enige iemand aanbeveel. Uitsigte is baie mooi. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you Veronica. We aim for guest comfort and enjoyment. We hope to welcome you back again soon. Regards. Vanessa.

52 on High
Tamsen G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsen G

Alles was perfek.

Die area is lekker sentraal geleë, naby winkels en boonop 'n beeldskone see-uitsig vanaf die huis. Ons het albei huise geboek omdat ons 'n groep van 12 was. Ons het die huise in 'n puik toestand ontvang. Alles was mooi skoon. Die huise is baie mooi afgerond. Alles wat jy kan soek in 'n selfsorgplek en meer. My familie het dit baie geniet. Die WiFi is altyd 'n wenner vir die kinders. Netflix en DSTV was daar ook gewees. Dit het wel gereën, maar dit het ons nie gekeer om te gaan swem nie. Om op te staan en net voorhuis toe te loop en die see sommer vanaf die voorhuis te kon sien was 'n absolute belewenis gewees. Vanessa, baie dankie dat jy jou lieflike plekkie met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Hi Tamsen. We are truly humbled by your review. Thank you very much. We are a team of passionate people working together to ensure guest comfort. Take care and we hope to welcome you back again very soon.

52 on High
Estelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Ons het baie lekker gekuier. Die mooiste uitsig oor die baai!

Ons sal defnitief weer hierdie plek bespreek! Plekkie pragtig en so netjies. Ek sal beslis hierdie plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you so very much, Estelle. We are extremely proud of our slice of heaven. Glad you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back again soon.

52 on High
Fharieda J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fharieda J

Stresvry heerlik gemaklik.

52 On High is baie mooi en netjies alles is gerieflik. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see. Ek sal definitief weer bespreek. 5 stars vir 52 On High!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you Fharieda. We are very happy that you enjoyed your weekend and hope to see you again soon. Take care.

52 on High
Lelanie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie R
Saam met vriende

Fantastiese uitsig, heerlike kuier plek, warm en huislik, onvergeetlike naweek.

Skoon, netjies, knus en huislik. 'n Naweek is te kort. Het alle geriewe, genoeg kaste in kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

52 on High se terugvoer

Thank you Lelanie, it is much appreciated. So very glad you enjoyed your time at 52 on High.

52 on High
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogstraat 52, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf961002ce7bac3e897ac63ab23defb575436d4dfdd551df54ac299c28c20b154ced747040826e3629ac19fe5d2fbac7cf17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 52 High Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184654994848 22.148651706746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem