5 Villa Med
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 52
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Desire L - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig skoon, modern en netjies. Goed toegerus met alles wat jy benodig on lekker vakansie te hou!
5 Villa Med se terugvoer
Hi Desire, vreeslik dankie vir die terugvoering. Hoop om julle weer in Ballito te hê. Groete, Elri.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Elandstraat 1, 5 Villa Med, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom